)

Hoërskool Strand Atletiek

Agter vlnr: Christopher Smit (hamergooi), Marli Botha (hamergooi) en Anél Swart (hamergooi)

Voor vlnr: Caitlin Isaacs (100m) en Rejeanne Herbst (hamergooi)

Hoërskool Strand atlete, Christopher Smit, Marli Botha, Anél Swart, Caitlin Isaacs en Rejeanne Herbst het gekwalifiseer om op 13 en 14 Maart aan die Wes-Kaap InterprovinsialeAtletiekkampioenskap by Dal Josafat deel te neem. Die doelwit van elke atleet is om te kwalifiseer om aan die ASA Jeug- en Junior Kampioenskap op 26-28 Maart by Dal Josafat in die Paarl deel te neem.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal