Vlnr: Mnr. Pieter Nel (Direkteur enTegniese Hoof), Christoff van Zyl, Mnr. Robert Gerber (Afrigter), De la Rey Steyn (Kaptein), Mnr. Hennie Burger (Besturende Direkteur) en Mnr. Marius Giani (Operasionele Hoof).
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se Eerste rugbyspan is trots om vanjaar die naam van MSec op hul truie te dra. MSec is vanjaar die Borg van Punt-Rugby se eerstespan.
‘n Groot dankie aan MSec