)

FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Strand maak ‘geskiedenis’

FAK Allegretto Toneelfees.

Hoërskool Strand is verlede jaar genooi om deel te neem aan die FAK Allegretto Toneelfees. Dit was die eerste jaar wat Allegretto die Wes-Kaap besoek. Die FAK Allegretto Toneelfees word as die tweede grootste toneelfees in Suid-Afrika geag.

Hulle slagspreuk die jaar is “Maak geskiedenis” en Hoërskool Strand het deel gevorm van hierdie slagspreuk deur die heel eerste Kaapse skool te wees wat deur Allegretto beoordeel is. Die leerders het die beoordelaars verras met hul heerlike, vars teks “Muse” en is geprys vir hul natuurlike toneelspel en algehele goeie afgeronde toneel op alles aspekte naamlik teks, beligting, dekor en regie. As gevolg daarvan dat dit die FAK se eerste jaar in die Kaap was en slegs ses skole deelgeneem het, was daar nie ‘n semi-finaal nie. Hoërskool Strand se leerders het puik presteer en stap weg met 19 sertifikate.

Die sertifikate lyk as volg:

  • Brons: 70-78%
  • Silwer: 79-85%
  • Goud: 86-100%

Hoërskool Strand verower:

  • 1 x Brons
  • 15 x Silwer
  • 3 x Goud

Allegretto het die leerders ook bederf met fantastiese kritiek wat Muse nou kan gebruik om voor te berei vir ons volgende en grootste kompetisie, die ATKV Tienertoneel.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://hsstrand.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal