Bojanala Skoleliga Skaak. Hoërskool Rustenburg se o.15-skaakspan het die Bojanala-skoleliga Skaak gewen! Die skool is besonders trots op hierdie Rustie-skaakspelers met hul puik prestasie!
o. 15 wen Bojanala Skoleliga
- 4.5 : 1.5 Hartbeespoort
- 5 : 1 Grenville Gambits
- 5 : 1Grenville Gambits
- 3 : 3 Bergsig (1)
- 6 : 0 Bergsig (2)
Rustenburg Ope 1 eindig 5de uit 21
- 5 : 1 Hartbeespoort
- 0.5 : 5.5 Lebone
- 2 : 4 Fields
- 4 : 2 Sunrise View
- 0 : 6 Grenville
RHS Ope 2 eindig 6de uit 21
- 0 : 6 Sunrise View
- 4 : 2 Mmadikele Secondary
- 3 : 3 Grenswag
- 4 : 2 Hartbeespoort
- 1 : 5 Fields
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf