)
Tienertoneel “VYF” skitter – Hoër Meisieskool Oranje

Tienertoneel “VYF” skitter – Hoër Meisieskool Oranje se Tienertoneel produksie “Vyf” skitter op die nasionale verhoog. Dit is ‘n triomf vir Tienertoneel. Hulle het nie net gehore bekoor nie, maar…

FAK Allegretto toneelfees – Sekondêre Meisieskool Oranje

FAK Allegretto-toneelfees. Twee leerders van Sekondêre Meisieskool Oranje, Caitlin Erasmus en Dominique du Plessis, is op die FAK Allegretto-toneelfees vereer vir Oranje se produksie “DOP”. “DOP” is een van sewe…

FAK Allegretto Toneelfees – Grey Kollege

FAK Allegretto Toneelfees. Die Grey-manne het uitstekend gevaar tydens die aankondiging van die nasionale wenners van die FAK se Allegretto Toneelfees 2024. Theuns Pieters (graad 9) is aangewys as die…

“Dinge van ‘n Skoolkind” – Hoërskool Strand

“Dinge van ‘n Skoolkind” – Agt leerders van Hoërskool Strand het ‘n werkswinkel drama “Dinge van ‘n Skoolkind” bygewoon. Daar kon hulle hul eie stories vertel. Die leerders wat dit…

FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Witteberg

FAK Allegretto Toneelfees. Foto: Tafel van die Ongewenstes: van links: Leonelle van Niekerk, Lienke Coetzee, Isabelle Koch en Charlize Saaiman. Hoërskool Witteberg se twee tienertoneelgeselskappe, Donkermaan en Tafel vir die Ongewenstes,…

FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Witteberg

FAK Allegretto Toneelfees. Hiermee die FAK Ermelo Week wenners. Beste tegniese aspekte: Beste verhoogbestuur: Beste Beligtingsontwerp: Beste Klank Samestel: Beste Grimering: Beste Dekor: Beste Kostuums: Beste Choreografie: Beste Ensemble: Beste…

ATKV-Tienertoneel – Hoërskool Ermelo ryg pryse in

ATKV-Tienertoneel. Foto: Die EHS-Tienertoneel van 2024 saam met die beoordelaars van die FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Ermelo het aan die ATKV-Tienertoneel, Pronk Podium en die FAK Allegretto Toneelfees deelgeneem en…

FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Jim Fouché

FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Jim Fouché se leerders het weereens presteer tydens die FAK Allegretto Toneelfees. Toekennings ontvang: Kinderson ‘n Kwessie van verbeelding Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Linden

FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Linden se Tienertoneel het die afgelope naweek aan die FAK Allegretto Toneelfees by Hoërskool Hugenote deelgeneem en uitstekend gevaar. Met 23 toekenings wat Hoërskool Linden verwerf…

FAK Allegretto Toneelfees – EHS Toneel wen Ermelo week

FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Ermelo het vanaf 22 tot 25 Augustus as gasheerskool opgetree vir die eerste ooit FAK-Allegretto Toneelfees Ermelo. Dit is vir die Erries ’n besondere voorreg om…

FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Witteberg presteer

FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se twee tienertoneel geselskappe het Vrydag, 25 Augustus, aan die FAK Allegretto Toneelfees in Ermelo deelgeneem. Beide het deurgedring na die semifinaal wat op…

FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Strand maak ‘geskiedenis’

FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Strand is verlede jaar genooi om deel te neem aan die FAK Allegretto Toneelfees. Dit was die eerste jaar wat Allegretto die Wes-Kaap besoek. Die FAK…

FAK Allegretto Toneelfees – BVHS ryg ryke oes in

FAK Allegretto Toneelfees. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se tienertoneel het ‘n ryke oes van toekennings ingeryg met hulle produksie, Prins Sjarmant se Vroue, tydens die FAK Allegretto Toneelfees. Die fees is…