FAK Allegretto Toneelfees. Die Grey-manne het uitstekend gevaar tydens die aankondiging van die nasionale wenners van die FAK se Allegretto Toneelfees 2024.
Theuns Pieters (graad 9) is aangewys as die Beste Digi-akteur. Kern van die duiwels (geskryf en afgerig deur Johan du Plessis, graad 12) is bekroon as beste Leerlingproduksie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://greycollegesecondary.com/
Foto verskaf
Become a Sponsor








