)

FAK Allegretto Toneelfees – EHS Toneel wen Ermelo week

FAK Allegretto Toneelfees. HoĆ«rskool Ermelo het vanaf 22 tot 25 Augustus as gasheerskool opgetree vir die eerste ooit FAK-Allegretto Toneelfees Ermelo. Dit is vir die Erries ’n besondere voorreg om die EHS-Ouditorium te kan gebruik vir groot feeste soos diĆ©.

Die Erries se vier toneelstukke het ook aan die kompetisie deelgeneem saam met Hoƫrskool Nelspruit, Hoƫrskool Standerton, Hoƫrskool Secunda, Hoƫrskool Volksrust, Hoƫrskool Jan Viljoen, Hoƫrskool Oosterland en Hoƫrskool Witteberg.

Bagasie

Bagasie onder leiding van me Marli Murray ontvang die volgende pryse: brons vir dekor (me Marli Murray), kostuums (Abigail Randell), produksie, teks (me Marli Murray), individuele spel vir Tilana Uys en individuele spel vir Ruan Grobler.  Hulle onvang ook silwer vir beligtingshantering (Tian Luyt), klankhantering (Suzanne Jansen van Rensburg), tegniese aspekte en verhoogbestuur (Abigail Randell).

Xaler

Xaler se reggiseurs is me Gerda van Zyl en Otto van Schalkwyk. DiĆ© stuk ontvang brons vir ensemble spel, produksie, individuele spel (Chrizanne Joubert), individuele spel (Otto van Schalkwyk) en individuele spel (Karli vanSchalkwyk). Hulle ontvang silwer vir beligtingshantering (Jan-Maarten van Schalkwyk), dekor (Annatjie Niemand), klankhantering (John-Pierre van Rooyen), kostuums (Juanika Wolmarans), tegniese aspekte en individuele spel (Mariska van Biljon). Juanika Wolmarans ontvang ’n goud vir verhoogbestuur.

Beskermde Burgers

Beskermde Burgers onder leiding van me Mariaan Rust behaal die volgende: silwer vir teks (Armand Rossouw), individuele spel (Rebecca Cloete) en individuele spel (ZanƩ du Plessis). Hierdie toneel ontvang goud vir beligtingsontwerp (me Mariaan Rust), dekor (me Mariaan Rust), klanksamestelling (me Mariaan Rust), kostuums (me Mariaan Rust), beligtingshantering (Wianke Cloete), klankhantering (Eliska Duvenhage), tegniese aspekte, verhoogbestuur (Rebecca Cloete), ensemble spel, regie (me Mariaan Rust), produksie, individuele spel (Mienke Cloete) en individuele spel (Mia van Deventer).

Streicher-Pas

Streicher-Pas se regie is behartig deur mnre Ruben FouchƩ en Lourie du Plooy en ontvang die volgende toekennings: brons vir individuele spel (LuchƩ Greyling). Hulle ontvang silwer vir teks (mnre Ruben FouchƩ en Lourie du Plooy), individuele spel (An-EunƩ van Niekerk), individuele spel (Johan Strauss) en individuele spel (Isabella Burgers). DiƩ toneel ontvang goud vir dekor (mnre Ruben FouchƩ en Lourie du Plooy), klanksamestelling (mnr Lourie du Plooy), kostuums (mnre Ruben FouchƩ en Lourie du Plooy), beligtingshantering (Tian Luyt), individuele spel (Franco Gibbens), individuele spel (Mienke Cloete), beligtingsontwerp (mnr Lourie du Plooy), ensemble spel, klank hantering (Suzanne Jansen van Rensburg), produksie, regie (mnre Ruben FouchƩ en Lourie du Plooy), tegniese aspekte en verhoogbestuur (Caitlin Williams).

Semi-finaal

Op Donderdagaand is vyf stukke gekies om Vrydag aan die semi-finaal van die Ermelo-week deel te neem en Beskermde Burgers en Streicher-Pas maak deel uit van hierdie vyf semifinaliste.

Die Erries behaal die volgende plekke in die onderskeie kategorieƫ:

  • Beste tegniese aspekte: Beskermde Burgers tweede plek, Streicher-Pas eerste plek.
  • Beste verhoogbestuur: Juanika Wolmarans (Xaler) derde plek, Caitlyn Williams (Streicher-Pas) tweede plek.
  • Beste beligtingsontwerp: mnr Lourie du Plooy (Streicher-Pas) derde plek.
  • Beste klanksamestelling: me Mariaan Rust (Beskermde Burgers) derde plek, mnr Lourie du Plooy (Streicher-Pas) tweede plek.
  • Beste dekor: me Mariaan Rust (Beskermde Burgers) derde plek.
  • Beste kostuums/grimering: me Mariaan Rust (Beskermde Burgers) derde plek.
  • Beste ensemble: Beskermde Burgers tweede plek.
  • Beste klankhantering: Suzanne Jansen van Rensburg (Streicher-Pas) derde plek.
  • Beste beligtingshantering: Wianke Cloete (Beskermde Burgers) eerste plek.
  • Beste vroulike byspeler: Mienke Cloete (Streicher-Pas) tweede plek.
  • Beste vroulike hoofrol: Mia van Deventer (Beskermde Burgers) derde plek, Mienke Cloete (Beskermde Burgers) eerste plek.
  • Beste manlike hoofrol: Franco Gibbens (Streicher-Pas) eerste plek.
  • Beste teks: mnre Lourie du Plooy en  Ruben FouchĆ© (Streicher-Pas) derde plek.
  • Beste regie: mnre Lourie du Plooy en Ruben FouchĆ© (Streicher-Pas) derde plek.
  • Beste komedie: Xaler tweede plek.
  • Beste drama: Streicher-Pas derde plek, Beskermde Burgers eerste plek.
  • Beskermde Burgers word as algehele wenners aangewys vir die FAK Allegretto Toneelfees Ermelo-week.

Beskermde Burgers word gekies as een van die top 12 stukke landswyd wat op 15 en 16 September aan die nasionale finaal gaan deelneem te Voortrekker Monument.

Streicher-Pas
Xaler
Bagasie

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal