)

FAK Allegretto Toneelfees – BVHS ryg ryke oes in

FAK Allegretto Toneelfees. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se tienertoneel het ‘n ryke oes van toekennings ingeryg met hulle produksie, Prins Sjarmant se Vroue, tydens die FAK Allegretto Toneelfees. Die fees is op 7 Augustus by Hoërskool Eldoraigne aangebied.

BVHS het die volgende toekennings ontvang:

  • Brons: Beligting en ontwerp
  • Brons : Teks, mnr Cornel Craven
  • Brons : Spel, Susan Bender
  • Silwer: Beligtinghantering, Xander Malan
  • Silwer: Dekor
  • Silwer: Grimering, me Jolindi Fourie
  • Silwer: Klankhantering, Kylie Otto
  • Silwer: Verhoogbestuur, Ansuné Schutte
  • Silwer: Kostuums
  • Silwer: Tegnies
  • Silwer: Verhooghulp: Megan Haward, Alissa Erasmus en Chloë van der Schyf.

Bethlehem Voortrekker Hoërskool dra ook gelukwense oor aan Mnr Barend de Klerk wat mede-regisseur was.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://voortrekker.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal