Matriekafskeid – Hoërskool Strand se matriekafskeid op 18 September was ‘n pragtige geleentheid ten spyte van die “s”eëndruppels wat geval het.
Die leerders het ‘n aand van dans, samesyn en heerlike disse geniet. Die Tema vir die aand was: “Blom waar jy geplant is”. Dit is slegs die begin van elke leerder se toekomspad wat hulle gaan loop.










Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








