Heart Health

Pa en seun Tennis – Hoërskool Strand

Pa en seun Tennis. Izak Burger, graad10-leerder aan die Hoërskool Strand, en sy pa, Izak Burger snr., het ‘n nostalgiese oomblik beleef. Hulle het tweede geëindig het in die Goue Groep vir Mans dubbels tydens die TSA Amex Winelands Super 8-tennistoernooi. Die toernooi het vanaf 12 tot 16 Desember plaasgevind.

Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/

https://hsstrand.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Rumé Burger SA Kampioen – Sekondêre Meisieskool Oranje

Rumé Burger SA Kampioen. Sekondêre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, het rede om te te spog met Rumé Burger, SA kampioen. Toe Rumé Burger verlede week op die Senior Nasionale Atletiekkampioenskap 2…

Kyalami Equestrian Show – Treverton College

Kyalami Equestrian Show. A dynamic pair of twin sisters stole the spotlight at the prestigious Kyalami Equestrian Show. The talented young riders competed in the highly-contested 1m Showjumping class, which…

Leave a Reply

You Missed

Rumé Burger SA Kampioen – Sekondêre Meisieskool Oranje

Rumé Burger SA Kampioen – Sekondêre Meisieskool Oranje

Kyalami Equestrian Show – Treverton College

Kyalami Equestrian Show – Treverton College

Provincial School Hockey teams – Trio High School

Provincial School Hockey teams – Trio High School

Sentraal Netbaltoernooi – BVHS spanne presteer

Sentraal Netbaltoernooi – BVHS spanne presteer

Sentraal Sporttoernooi Rugby – Hoërskool Fichardtpark

Sentraal Sporttoernooi Rugby – Hoërskool Fichardtpark

Landloopliga 1- Hoërskool Framesby atlete presteer

Landloopliga 1- Hoërskool Framesby atlete presteer