Senior Redenaars. Tien leerders van Hoërskool Oos-Moot, Pretoria, het deelgeneem aan die skool se Senior Redenaars: Shane Swanepoel, Ryan Liebenberg, Abigail de Nuysschen, Franco Maree, Emma Webb, Danél Botes, Dylan Engelbrecht, Esmarie Koelman, Miné van Rensburg en Nadia Bergh.
Die uitslae is as volg:
Voorbereide toesprake wenners:
- 1ste Plek: Esmarie Koelman
- 2de Plek: Dylan Engelbrecht
- 3de Plek: Ryan Liebenberg
Onvoorbereide toesprake wenners:
- 1ste Plek: Emma Webb
- 2de Plek: Miné van Rensburg en Dylan Engelbrecht
- 3de Plek: Nadia Bergh
Algehele wenners:
- 1ste Plek: Dylan Engelbrecht
- 2de Plek: Esmarie Koelman
- 3de Plek: Ryan Liebenberg
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf