)

Tshwane Skaak – Hoërskool Oos-Moot verteenwoordig

Tshwane Skaak. Hoërskool Oos-Moot, Pretoria, se skaakspelers het die Tshwane Skaak verteenwoordig by die 2024 Gauteng Interstreek Geslote Skaakkampioenskappe.

Verskeie streke het aan hierdie geleentheid deelgeneem en ‘n rekord-totaal van 1207 spelers was deel van die Tshwane Skaak toernooi. Ses leerders van Hoërskool Oos-Moot het ook hul Gauteng kleure ontvang.

  • Tiaan Stolp
  • John Eduan Wolfaardt
  • Steven Acker
  • Bonicia du Toit
  • Albert Durand
  • Nicolaas van Zyl

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.oos-moot.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal