)

Junior Stadsraad – Hoërskool Oos-Moot

Junior Stadsraad. Rafael Weyers, leerder van Hoërskool Oos-Moot, is verkies tot verteenwoordiger van die Graad 10 Junior Stadsraad. Rafael het tydens die onderhoude gewys dat hy ’n toegewyde en bekwame leier is, en die Oosies sien uit na wat hy in sy driejaar-termyn gaan vermag.

Die Junior Stadsraad is ’n komitee wat bestaan uit 38 verteenwoordigende skole, met die hoofdoel om ’n verskil in die gemeenskap te maak. Skoolleerders op die komitee loods verskeie projekte soos die Mister and Miss JCC, die Sokker- en Netbaldag, die Jeugbal en vele meer.

Die winste uit hierdie projekte word aan liefdadigheidsorganisasies geskenk. Verder is die komitee aktief betrokke by verskeie uitreike, alles met die doel om ’n positiewe impak te maak.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.oos-moot.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal