)
SA Skole o.15 Sokkerspan – Grey College

SA Skole o.15 Sokkerspan. Twee sokkerspelers van Grey Kollege, Ethan Louw en Christian Holtzhausen het oproepe ontvang na die SA Skole o.15 sokkerspan. Albei het vertrek na ‘n kamp in…

Junior Stadsraad – Hoërskool Oos-Moot

Junior Stadsraad. Rafael Weyers, leerder van Hoërskool Oos-Moot, is verkies tot verteenwoordiger van die Graad 10 Junior Stadsraad. Rafael het tydens die onderhoude gewys dat hy ’n toegewyde en bekwame…

Paul Roos Sport – Paul Roosers presteer gedurende skoolvakansie

Paul Roos Sport. Paul Roosers het op ’n verskeie sportterreine gedurende die vakansie naam gemaak op die sportveld. Na afloop van die Interprovinsiale hokkietoernooie is 8 Paul Roosers beloon met…