‘Kickboxing.’ Hoërskool Oos-Moot, Pretoria, het ‘n dubbele Suid-Afrikaanse ‘Kickboxing’ Kampioen in hul midde.
Cihan Geyer, Graad 8 leerder, het vroeër vanjaar deelgeneem aan die MMA Nasionale Kampioenskappe en nie net een keer nie, maar twee keer as kampioen uit die stryd getree.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








