)

SA-karate – Hoërskool Zwartkop leerder presteer

SA-karate. Hoërskool Zwartkop leerder, Thinus Pretorius, het vanaf 4 tot 6 April aan die WUKF SA Nasionale semi-kontak Karate Kompetisie in Port-Elizabeth deelgeneem.

WUKF SA is geaffilieerd by MASA (Martial Arts South Africa) en word deur MASA en SASCOC erken en ondersteun. Hierdie kompetisie word gebruik om die Nasionale span te kies vir die WUKF Wêreld Kampioenskap wat later vanjaar in Swede plaasvind.

Thinus het ‘n 1ste plek in kata en ‘n 3de plek in kumite in sy ouderdom- en gewigsafdelings behaal. Hy oefen tans by Karate School of Champions en het in 2024 ook sy swartbelt ontvang.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://zwarries.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal