SA-karate – HoĆ«rskool Zwartkop leerder presteer
SA-karate. HoĆ«rskool Zwartkop leerder, Thinus Pretorius, het vanaf 4 tot 6 April aan die WUKF SA Nasionale semi-kontak Karate Kompetisie in Port-Elizabeth deelgeneem. WUKF SA is geaffilieerd by MASA (Martial…









