Matrieks 2024 – Hoërskool Zwartkop se Matrieks van 2024 het hul staal gewys deur te voldoen aan “Zwarries Kweek Wenners”. Zwarries se matrieks van 2024 behaal ‘n 100% slaagsyfer, met 335 leerlinge en 527 vakonderskeiding. Hulle presteer as volg:
- 41 leerders behaal ‘n gemiddeld bo 90%
- 47 ‘n gemiddeld bo 80%
- 139 ‘n gemiddeld bo 70%
- 11 leerders behaal 5A-Simbole
- 11 leerders behaal 6A-Simbole
- 11 behaal 7A-Simbole
- 3 verwerf 8A-Simbole
- 1 spog met 10A-Simbole
Christelle Swanepoel behaal 10A-Simbole en gaan Fisika aan die Universiteit van Stellenbosch studeer.
Drie matrieks van 2024 wat 8A-Simbole behaal het is:
- Kaylie Carstens
- Katja de Jongh
- Morné Kruger

Die elf matrieks wat 7A-Simbole behaal is:
- Shanika Jordaan
- Jessica Pretorius
- Carli Jordaan
- Theo Zeevaart
- Cornelia Langenegger
- Anri de Villiers
- Ineke Vorster
- Hanlu Bronkhorst
- Eben Cloete
- Annika van der Walt
- Annabel Mosdell




Elf Matrieks wat 6-A simbole verwerf het, is:
- Mia van der Westhuizen
- Renate Badenhorst
- Zanthé Pieterse
- Shanae van Eeden
- Francois Visagie
- Anna-Mae Pienaar
- Hardu Dickinson
- Esther-Marie Mostert
- Laundré Bronkhorst
- Emma Thompson
- Michellé Fourie

Elf verwerf 5A-simbole. Hulle is:
- Ryno van Rensburg
- Elri Joubert
- Milan Dry
- Mieke-Nell van Rensburg
- Reinhart Coetzee
- Luan de Jager
- Gerhard Scheepers
- Beulah Polson
- Sydney Sevenster
- Suné Venter en
- Alexa Retief

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s voorsien










