Matrieks 2024 – Hoërskool Zwartkop
Matrieks 2024 – Hoërskool Zwartkop se Matrieks van 2024 het hul staal gewys deur te voldoen aan “Zwarries Kweek Wenners”. Zwarries se matrieks van 2024 behaal ‘n 100% slaagsyfer, met…
Matriekuitslae 2024 – Hoërskool Goudveld
Matriekuitslae 2024 – Hoërskool Goudveld, Welkom is besonder trots op hul matrikulante se matriekuitslae vir 2024. Akademie bly Goudveld se eerste prioriteit. Die matriekuitslae van 2024 se statistieke is as…
Matriekklas van 2024 – Hoërskool Ermelo
Matriekklas van 2024 – Hoërskool Ermelo is baie trots op hul matrieks wat uitstekend presteer het, tydens die matriekeksamen. Hierdie groep behaal 80 A-simbole en 130 B-simbole, met ‘n slaagsyfer…
Uitstaande Matriekuitslae – Hoërskool Linden
Uitstaande Matriekuitslae – Hoërskool Linden, Randburg deel met trots hul matrieks se uitstaande matriekuitslae. ‘n Totaal van 345 A-simbole is behaal wat ‘n gemiddeld van 2,36 A’s per leerder is!…
Uitstaande Matriekuitslae – Hoërskool Kalahari
Uitstaande Matriekuitslae – Hoërskool Kalahari, Kuruman is opgewonde oor die uitstaande matriekuitslae van die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen vir die klas van 2024 aan te kondig! Die vyf top leerders is:…
Matriekuitslae 2024 – Leeuenhof Akademie
Matriekuitslae 2024. Dit is met trots dat Leeuenhof Akademie, Bedfordview, die Matriekuitslae 2024 bekend maak. Individuele Prestasies: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://leeuwenhof.co.za/ Foto’s verskaf
Uppies matrieks vier uitnemendheid – Hoërskool Upington
Uppies matrieks vier uitnemendheid – Die matrieks van 2024 het geskitter met hul uitslae. Baie geluk aan die A-kandidate wat drie A simbole verwerf het. Veertien leerders het elk B…















