Uppies matrieks vier uitnemendheid – Die matrieks van 2024 het geskitter met hul uitslae. Baie geluk aan die A-kandidate wat drie A simbole verwerf het. Veertien leerders het elk B simbole verwerf en nege en twintig leerders het gemiddelde C simbole verwerf. 71% slaag met matrikulasievrystelling. Uppies matrieks vier met uitnemendheid ‘n slaagsyfer van 97.52%
Leerders wat A simbole behaal het is:
- Johan Louw wat ook die Dux Leerling van 2024 was, behaal ‘n slaagsyfer van 87,57%
- Hanco Maass behaal ‘n slaagsyfer van 82,42% en
- Jano Kühn bgehaal 81,57

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








