
Matriekuitslae 2024 – Hoërskool Goudveld, Welkom is besonder trots op hul matrikulante se matriekuitslae vir 2024. Akademie bly Goudveld se eerste prioriteit.
Die matriekuitslae van 2024 se statistieke is as volg:
- Eenhonderd leerders behaal onderskeidings.
- 76.19% behaal vrystelling vir Baccalareusstudies en
- 20.41% vir Diplomastudies.
- Gouties se matrieks behaal ‘n 100% slaagsyfers in vakke soos Afrikaans HG, Engels FAL, Wiskunde en Wiskunde Geletterheid.
- Die slaagsyfer van die matrieks is 99.31%
Die top presteerders wat 7 onderskeidings tydens die matriekuitslae van 2024 behaal het is:
- Hanco de Beer
- Shalea Pretorius en
- Dawie Botes



Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s voorsien
Become a Sponsor