Top Presteerders in Vrystaat – OMS ma’s agter elke matrikulant
Top Presteerders in Vrystaat -Hoër Meisieskool Oranje spog met vier top presteerders in die Vrystaat. Hierdie vier Oranje-meisies het uitgestaan, en het hul plek onder die provinsie se beste akademiese…
Matriekuitslae 2024 – Hoërskool Goudveld
Matriekuitslae 2024 – Hoërskool Goudveld, Welkom is besonder trots op hul matrikulante se matriekuitslae vir 2024. Akademie bly Goudveld se eerste prioriteit. Die matriekuitslae van 2024 se statistieke is as…
Hoërskool Langenhoven se toppresteerders
Hoërskool Langenhoven van Riversdal het die toppresteerders in elke graad na afloop van die Junie-eksamen aangewys. Vlnr:  Radandt Malherbe; graad 12 (90.4%), Willandri Hanekom; graad 11 (91.5%), Nadia Enslin; graad…










