)
Gauteng-Noord Golfkampioenskappe – HoĆ«rskool Montana skitter

Gauteng-Noord Golfkampioenskappe. HoĆ«rskool Montana is trots om te deel dat Zanike Wium, ’n graad 10-leerder, op Sondag 22 Februarie 2026 by die Pretoria Country Club aan die Gauteng-Noord-gholfkampioenskappe deelgeneem het.…

Swemgala – HoĆ«rskool Monument by Helpmekaar Kollege

Swemgala – HoĆ«rskool Monument het kragte gemeet by Helpmekaar Kollege se swemgala. Hulle het teen sterk spanne van Helpmekaar (A en B), Saheti, King David (A en B), Reddam Bedfordview…

ICO-Atletiekbyeenkoms – Gereformeerde Skool Dirk Postma

ICO-Atletiekbyeenkoms – Gereformeerde Skool Dirk Postma. Die jaarlikse Instituut vir Christelike Onderwys (ICO) atletiekbyeenkoms het op 14 Februarie 2026 plaasgevind. Hierdie keer was dit die HoĆ«rskool Oos-Moot wat as gasheer…

Groot 5-Tennistoernooi – HoĆ«rskool Nelspruit groot prestasies

Groot 5-Tennistoernooi. šŸ† HoĆ«rskool Nelspruit: Top Tennis en Groot Prestasies by die Groot 5. Dit was ’n groot voorreg om van die beste tennisspelers uit regoor Suid-Afrika by die Groot…

SA athletic stars shine – Curro Podium Grand Finale outstanding

SA athletic stars shine. Records Tumble as SA’s Young Stars Shine at Curro Podium Grand Finale. Pretoria, 14 February 2026 — Eight provinces. Over 1,500 athletes. Forty-five schools. One stadium.…

Graad 8’s verkies vir VLR – HoĆ«rskool Die Wilgers

Graad 8’s verkies vir VLR – HoĆ«rskool Die Wilgers is trots om die nuwe Graad 8’s wat verkies is vir die VLR (Verteenwoordigende Leerderraad) te verwelkom. Julle het reeds gewys…

SA “Indoor” Krieketspan – Marlune HoĆ«rskool Montana se trots

SA “Indoor” Krieketspan. 🌟 Monties Skitter Internasionaal! HoĆ«rskool Montana, Pretoria, vier saam met Marlune van der Merwe wat gekies is vir die o.15 dogters SA “Indoor” Krieketspan. Sy gaan ons…

Midmar Myl – HoĆ«rskool Montana blink uit

Midmar Myl – HoĆ«rskool Montana het die afgelope naweek weer gewys dat Monties nie net in die klaskamer uitblink nie, maar ook in die water. ’n Groep swemmers het met…

Rubik’s Cube – JuandrĆ© Jacobs van HoĆ«rskool Eldoraigne skitter

Rubik’s Cube. JuandrĆ© Jacobs is blitsig met ‘n Rubik’s Cube. JuandrĆ© Jacobs, ’n Graad 8-leerder, het die afgelope naweek aan die Cubestuff Challenge Q1 deelgeneem – en sy prestasie was…

Top 15-Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Eldoraigne

Top 15-Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Eldoraigne se atlete het geskitter by die Top 15-Atletiekbyeenkoms. Eldo se atlete het bewys dat hulle atlete met durf en talent die baan kan domineer. Tydens…

Wiskunde Talent – HoĆ«rskool Waterkloof Prestasie

Wiskunde Talent – HoĆ«rskool Waterkloof is baie trots op Charles Janse van Rensburg met sy wiskunde talent. Hy gaan van 5 tot 8 Maart 2026 sy wiskunde talent in ViĆ«tnam…

SA Sportkampioene – HoĆ«rskool Die Wilgers bars van trots

SA Sportkampioene. 🌟 HoĆ«rskool Die Wilgers vier kampioene! HoĆ«rskool Die Wilgers, Pretoria, is ongelooflik trots om erkenning te gee aan twee uitmuntende Suid-Afrikaanse Sportkampioene wat die skool se naam hoog…

TSG-Bestuur 2026 – Die HoĆ«rskool Wonderboom

TSG-Bestuur 2026. šŸŽ“ HoĆ«rskool Wonderboom stel nuwe TSG-bestuur bekend. Die HoĆ«rskool Wonderboom, Pretoria, is trots om die nuwe TSG-bestuur vir 2026 aan te kondig. Hierdie leiers is deur hul medeleerlinge…

Interhuis Atletiek 2026 – HoĆ«rskool Eldoraigne Trofee-wenners

Interhuis Atletiek 2026. šŸ† HoĆ«rskool Eldoraigne – Interhuis 2026 Trofee-Wenners. Wat ’n ongelooflike Interhuisdag by HoĆ«rskool Eldoraigne! 🌟 Baie geluk aan al die leerders wat met trots, deursettingsvermoĆ« en ware…

Nuwe Onderwysers – Affies heet Onnies welkom

Nuwe Onderwysers – Die Afrikaanse HoĆ«r Seunsskool is verheug om vanjaar ’n groep nuwe onderwysers en assistente by hul span te verwelkom. Elke Onnie word ’n inspirerende en suksesvolle Affie-loopbaan…

Matriekklas 2025 uitstekende uitslae – HoĆ«rskool Waterkloof

Matriekklas 2025 uitstekende uitslae. Baie geluk aan die Matriekklas van 2025 met hulle uitmuntende akademiese prestasies! Waterkloof se hart klop wit, geel en blou van trots oor elke leerder wat…

VLR Bestuur 2026 – HoĆ«rskool Zwartkop stel bekend

VLR Bestuur 2026. HoĆ«rskool Zwartkop, Centurion is verheug om met groot trots die VLR-bestuur vir 2026 aan te kondig! Met hul passie, leierskap en toewyding gaan hierdie span beslis ’n…

KOVSIE SMASH Kriekettoernooi 2026 – HoĆ«rskool Fichardtpark

Finale uitslae – einde van die toernooi. šŸ† Finaal Uitslae Bekerfinaal Boul Finaal Skild Finaal Plaat Finaal Glas Finaal šŸ„‡ Span van die Week: Eldoraigne Eldoraigne voltooi die week as…

Kovsie Smash 2026 finaal – HoĆ«rskool Fichardtpark

Kovsie Smash 2026 finaal. šŸKovsie Smash Kriekettoernooi 2026 – Finaalbepalings. šŸŽ‰ ’n Groot dankie aan al die spanne vir vandag se kragtige wedstryde! Baie geluk aan die spanne wat deurdring…

Landloop WĆŖreldkampioenskap – HoĆ«rskool Waterkloof

Landloop WĆŖreldkampioenskap – HoĆ«rskool Waterkloof is besonder trots op Leandri Pretorius en Lara van der Merwe. Hulle is landloop uitblinkers van Klofies. Op 10 Januarie gaan hulle deelneem aan die…

Nuwe Sport Adjunkhoof – HoĆ«rskool Waterkloof

Nuwe Sport Adjunkhoof – Met groot trots verwelkom HoĆ«rskool Waterkloof mnr. Kwagga Loubser as hul nuwe Sport Adjunkhoof. Sport is nie net ’n aktiwiteit vir hom nie – dit is…

Kovsie Smash – HoĆ«rskool Fichardtpark 3de Jaarlikse Toernooi

Kovsie Smash. Teams for the 2026 Kovsie Smash. The third annual Kovsie Smash, hosted by HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, will, alongside the Cubs Week in Stellenbosch, mark the first official…

PSI Hokkie indoor Nationals – HoĆ«rskool Zwartkop presteer

PSI Hokkie indoor Nationals. Zwarries blink uit by PSI Indoor Nationals. HoĆ«rskool Zwartkop, Centurion, Pretoria, kan met trots terugkyk op die afgelope PSI Indoor Hokkie Nationals wat van 15 tot…

Kovsies Smash 2026 – HoĆ«rskool Transvalia in Groep A

Kovsies Smash 2026 – šŸ HoĆ«rskool Transvalia – Kovsies Smash 2026. HoĆ«rskool Transvalia se 1ste krieketspan, Valia Krieket, neem van 4 tot 9 Januarie 2026 deel aan die Kovsies Smash-toernooi,…

SA Skole Krieketspan – HoĆ«rskool Garsfontein se Reuben in span

SA Skole Krieketspan. GarsieYsBere se Reuben van Zyl maak geskiedenis. HoĆ«rskool Garsfontein se krieketster, Reuben van Zyl, het geskiedenis gemaak. Hy is, as die eerste Garsie ooit, gekies vir die…

National Cubs Cricket Week – HoĆ«rskool Garsfontein

National Cubs Cricket Week. šŸ HoĆ«rskool Garsfontein trots op GarsieYsBere! Die talentvolle krieketspelers Xander Venter en Reuben van Zyl is gekies om aan die National Cubs Cricket Week deel te…

Nasionale Somerskolespele – AHMP dogters in Gautengspan

Nasionale Somerskolespele. AHMP-dogters blink uit by Nasionale Somerskolespele. Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria kan met trots aankondig dat drie van hul talentvolle sagtebaldogters onlangs hul merk gemaak het op nasionale vlak.…

Chemistry Olympiad – Curro Hazeldean delighted

Chemistry Olympiad. Celebrating Claire Le Roux’s Achievement at the 57th International Chemistry Olympiad. Curro Hazeldean is proud to celebrate the outstanding achievement of Claire Le Roux, a Grade 12 learner,…

Gordon Monk Sagtebal toernooi – HoĆ«rskool Pretoria-Noord

Gordon Monk Sagtebal toernooi. šŸŽ‰ HoĆ«rskool Pretoria-Noord vier trots! HoĆ«rskool Pretoria-Noord is verheug om aan te kondig dat ’n aantal van hul uitmuntende leerders Ć©n personeel gekies is om Gauteng-Noord…

First Lego League-kompetisie – HoĆ«rskool Garsfontein presteer

First Lego League-kompetisie. HoĆ«rskool Garsfontein Robotika-span wen groot by UNISA šŸŽ‰šŸ¤– Die Robotika-span van HoĆ«rskool Garsfontein het onlangs uitmuntend presteer by die First Lego League-kompetisie wat by UNISA plaasgevind het.…

Afrika Jeugspele 2025 – HoĆ«rskool Menlopark trots op 4 atlete

Afrika Jeugspele 2025. Menlopark se sterre skitter internasionaal! HoĆ«rskool Menlopark in Pretoria het rede tot groot trots nadat vier van sy leerders gekies is om Suid-Afrika by die komende Afrika-Jeugspele…

Khaya Mojola Week 2025 – Sutherland High School delighted

Khaya Mojola Week 2025. Congratulations, Jalen Mannikam! Sutherland High School, Centurion, is thrilled to share that its First Team cricket star, Jalen Mannikam, has been selected to represent the Cricket…

2025 Afrika Jeugspele – HoĆ«rskool Montana Pretoria na spele

2025 Afrika Jeugspele. HoĆ«rskool Montana vier ’n historiese oomblik! šŸŽ‰ HoĆ«rskool Montana, Pretoria, se harte klop vandag vinniger van trots. Vier van Monties se leerders is gekies om Suid-Afrika te…

Alpha-Wiskunde prestasies – HoĆ«rskool Menlopark uitstaande

Alpha-Wiskunde prestasies. HoĆ«rskool Menlopark se Graad 12’s het weer bewys waarom die skool ’n kragstasie in Wiskunde is. In die jongste Alpha-Wiskunde-uitslae het ’n uitmuntende groep matrikulante nie net hoogtepunte…

Skopboks – Die HoĆ«rskool Wonderboom trots op Lindie Landsberg

Skopboks. Lindie Landsberg: ’n Kampioen wat inspireer. By Die HoĆ«rskool Wonderboom in Pretoria skitter ’n jong sportster met buitengewone talent en vasberadenheid. Lindie Landsberg het reeds haar naam gevestig as…

Alpha Wiskunde Prestasie – HoĆ«rskool Garsfontein trots op Ruben

Alpha Wiskunde Prestasie. Ruben Schlebusch vierde beste in Suid-Afrika. HoĆ«rskool Garsfontein, Pretoria, is super trots op Ruben Schlebusch met sy uitsonderlike 96% Alpha Wiskunde prestasie in die nasionale eindeksamen. Ruben…

Unieke Affie-Verhaal – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria

Unieke Affie-Verhaal. Drie sussies, drie keer leierskap, ’n nalatenskap vir altyd. By ’n skool met 105 jaar se trotse tradisie gebeur daar soms iets só besonders dat dit vir altyd…

SASHOC IPT Binnenshuise hokkie – HoĆ«rskool Garsfontein

SASHOC IPT Binnenshuise hokkie. šŸ‘ HoĆ«rskool Garsfontein – Garsie-dogtershokkie. HoĆ«rskool Garsfontein is ongelooflik trots om aan te kondig dat vier van hul talentvolle hokkiespelers gekies is om die Noord-Gauteng binnehuise…

14 TOP Geografieleerders – HoĆ«rskool Garsfontein skitter

14 Top Geografieleerders. HoĆ«rskool Garsfontein is ongelooflik trots om aan te kondig dat 14 van hul graad 10 Geografieleerders eerste geĆ«indig het nasioneel by die Junior SANGO (Suid-Afrikaanse Nasionale Geografie-olimpiade)…

SAOlympiad 2025 – HoĆ«rskool Waterkloof

SAOlympiad 2025 – HoĆ«rskool Waterkloof vier ‘n uitblinkprestasie! Hulle is ongelooflik trots op Charles Janse van Rensburg. Hy is onlangs as die Top presteerders in die SA Olympiad 2025 vir…

Skitterende prestasies by Pacisa – HoĆ«rskool Montana Pretoria

Skitterende prestasies by Pacisa. šŸŽ‰ Platinum en Goud vir Charissa by Pacisa. In haar heel eerste deelname aan die gesogte PACISA-kunstefees het Charissa Botha die verhoog betree met ’n mengsel…

Alpha Wiskunde prestasie – HoĆ«rskool Montana Pretoria

Alpha Wiskunde prestasie. šŸŽ‰ Gustav Liebenberg tweede beste in Suid-Afrika HoĆ«rskool Montana, Pretoria, is ongelooflik trots op Gustav Liebenberg, die skool se Dux-leerder van 2025. Hy het ’n uitsonderlike 98%…

Noord-finaal Krieketbeker – HoĆ«rskool Garsfontein skitterend

Noord-finaal Krieketbeker. šŸ Garsiebere maak hul stem dik in Noordvaal-finaal! HoĆ«rskool Garsfontein van Pretoria het hul krieketspiere behoorlik gebult in die FAIN Noordvaal-finaal. Hierdie manne het as trotse kampioene uit…

Hoofleiers 2026 – Laerskool Elarduspark kondig met trots aan

Hoofleiers 2026. Laerskool Elarduspark – Leierskap 2026 šŸŽ‰ Baie geluk aan die nuwe hoofleiers van Laerskool Elarduspark vir 2026! Julle is gekies om ’n verskil te maak, en ons sien…

Groen- en Goudaand 2025 – Die HoĆ«rskool Wonderboom

Groen- en Goudaand 2025. Spesiale Toekenning: Ere-Medalje vir Anke Vivier. Die Groen- en Goudtoekennings is ’n jaarlikse viering van uitnemendheid in sport en kultuur by Die HoĆ«rskool Wonderboom. Hoewel talle…

Merietefunksie kleinsporte – HoĆ«rskool Garsfontein spog

Merietefunksie kleinsporte: HoĆ«rskool Garsfontein, Pretoria, het hul sport-presteerders tydens die Merietefunksie kleinsporte vereer. Fotografie: Gholf: Tennis: Perdesport: Jukskei: Skaak: Fietsry: Skyfskiet: Landloop: Sagtebal: Netbal Fast 5: Lees meer skolenuus hier:…

Toppresteerders vir 2025 – HoĆ«rskool Die Wilgers

Toppresteerders 2025. HoĆ«rskool Die Wilgers in Pretoria het onlangs hul agt uitstaande leerlinge vir 2025 vereer tydens ’n spesiale toekenningsgeleentheid. Hierdie toekennings is ’n erkenning van akademiese uitnemendheid, leierskap, sportprestasie,…

Rapportryers Bybelvasvra – Gereformeerde Skool Dirk Postma

Rapportryers Bybelvasvra. Gereformeerde Skool Dirk Postma, Pretoria, maak skoonskip by Rapportryers se Bybelvasvra. Gereformeerde HoĆ«rskool Dirk Postma het vanjaar drie spanne onder leiding van mev Lientjie Drijfhout vir die Rapportryers…

Wildeklawer T20-toernooi – HoĆ«rskool Waterkloof triomfeer

Wildeklawer T20-toernooi – HoĆ«rskool Waterkloof het hul krieketmeesterskap bevestig deur as wenners uit die 2025 Wildeklawer T20-toernooi te tree. Die toernooi het plaasgevind vanaf 16 tot 19 Oktober in Pretoria.…

Nasionale Ringbalkampioenskap – HoĆ«rskool Montana, Pretoria

Nasionale Ringbalkampioenskap. HoĆ«rskool Montana, Pretoria is baie trots om Bailee Rossouw geluk te wens met haar uitsonderlike prestasie tydens die Nasionale Ringbalkampioenskap. Dit het van 5 tot 11 Oktober by…