Monnas Matriekafskeid – HoĆ«rskool Monument
Monnas Matriekafskeid – Welkom by HoĆ«rskool Monument se matriekafskeid. Dit was ‘n aand van Glans en Gees, ān viering van styl, herinneringe en die begin van ān nuwe reis. Vandag…
“Academic Achievers Tours” – HoĆ«rskool Eldoraigne ‘styg op’
“Academic Achievers Tours.” š Eldoās verken die wĆŖreld! HoĆ«rskool Eldoraigne se sterre skyn internasionaal! DaniĆ«l de Lange en HanrĆ© Taljaard is op pad na die VSA, terwyl Abigail Gouws Ierland…
Gauteng Consumer Studies Olympiad – AHMP se AmĆ©lie Meyer 3de
Gauteng Consumer Studies Olympiad. š Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria vier uitnemendheid! AmĆ©lie Meyer, leerder van Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria, het haar merk gemaak as ān ware Affie-ster! š In Gauteng…
SA Nasionale Skole Bergfietskampioenskap – HoĆ«rskool Waterkloof
SA Nasionale Skole Bergfietskampioenskap. š Skitterende Nuus uit die Kloof! Klofies se harte klop van trots! ān Reuse gelukwensing aan die drie uitmuntende Klofie-sterre wat onlangs hul Gauteng Skole Provinsiale…
Suid-Afrikaanse Wiskunde Spankompetisie – HoĆ«rskool Die Wilgers
Suid-Afrikaanse Wiskunde Spankompetisie. HoĆ«rskool Die Wilgers vier akademiese uitnemendheid! Ryan Erasmus, ān graad 12-leerder van HoĆ«rskool Die Wilgers in Pretoria, het saam met Gauteng-Noord Span 1 ān indrukwekkende vierde plek…
Con Spirito Redenaars – HoĆ«rskool Garsfontein presteer skitterend
Con Spirito Redenaars. HoĆ«rskool Garsfontein, Pretoria, redenaars het vanjaar die Con Spirito Redenaars kompetisie behoorlik op horings geneem en het met hul vurige woorde ān hond uit ān bos gepraat!…
Matriekraad 2025/2026 – HoĆ«rskool Die Wilgers maak trots bekend
Matriekraad 2025/2026. Met groot trots stel HoĆ«rskool Die Wilgers die Uitvoerende Komitee van die Matriekraad 2026 bekend. Hierdie dinamiese groep leerders is gereed om ons skool met toewyding, trots en…
SA Wiskunde Olimpiade – Gereformeerde Skool Dirk Postma
SA Wiskunde Olimpiade. Gereformeerde Skool Dirk Postma blink uit in SA Wiskunde Olimpiade! Die akademiese vlam brand helder by Gereformeerde Skool Dirk Postma in die Moot. ān Groep uitmuntende leerders…
Conspirito- & Pierneef Kunstefees – HoĆ«rskool Centurion
Conspirito- & Pierneef Kunstefees. HoĆ«rskool Centurion Woerie-Kampus vier talent! HoĆ«rskool Centurion wens met trots vir Igna Venter geluk met haar uitsonderlike prestasies by Conspirito- & Pierneef kunstefeeste. Haar toewyding, talent…
Monumentale Krieketprestasie – 255 lopies HoĆ«rskool Wonderboom
Monumentale Krieketprestasie .š Krieketlegende in wording: Owen Fensham maak geskiedenis vir Die Wonnies! Op Maandag, 25 Augustus, het Owen Fensham, ān graad 10-leerder van HoĆ«rskool Wonderboom, die krieketveld omskep in…
Dagbestuur 2025/ 2026 – Gereformeerde HoĆ«rskool Dirk Postma
Dagbestuur 2025/ 2026. š Aankondiging van die Dagbestuur 2025/2026 ā Gereformeerde HoĆ«rskool Dirk Postma. Foto, agter: Roelof Burger en Jacobus Pohl. Voor: Me. Saskia Meijer: Skoolhoof, Elrike Buys, Anrika Schuring,…
Noordvaal Finaal Rugby – HoĆ«rskool Wonderboom teen Midstream
Noordvaal Finaal Rugby. šÆ Wonnierugby: Noordvaal Finaal ā Tiere, ons staan saam. Die oomblik waarvoor HoĆ«rskool Wonderboom gewag het, het uiteindelik aangebreek! MĆ“re, Saterdag, 23 Augustus, draf die Wonnie Tiere…
Bergfietsnuus – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria blink uit
Bergfietsnuus. š“āāļø Bergfietsnuus van AHMP ā Meisies wat die berg tem! Die Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria se bergfietspan het weereens gewys waarom hulle aan die spits van skolefietsry staan! By…
Sagtebalspanne maak skoonskip – HoĆ«rskool Die Wilgers skitter
Sagtebalspanne maak skoonskip. Pretoria het behoorlik geruis verlede Vrydag toe HoĆ«rskool Die Wilgers Sagtebalspanne in hul ligawedstryde teen HoĆ«rskool Eldoraigne die veld betree ā en met oortuiging elke wedstryd gewen…
WonnieJukskei – HoĆ«rskool Wonderboom presteer uitstekend
WonnieJukskei. WONNIEJUKSKEI: ān Naweek van Triomf en Trots! Die Wonnies het hierdie naweek hul staal gewys op die jukskei-baan en met uitsonderlike resultate huis toe gekom! š Uitslae: ⨠En…
Leiers 2025/26 – HoĆ«rskool Zwartkop kondig met trots aan
Leiers 2025/26. HoĆ«rskool Zwartkop, Centurion, Gauteng, het met trots die leiers 2025/26 aangekondig. Hoofleiers Onderhoofleiers Prefekte – Dogters Prefekte – Seuns Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/ https://zwarries.co.za/ Foto’s verskaf
Landloop Skoleliga 3 – Die HoĆ«rskool Wonderboom inspireer
Landloop Skoleliga 3. šāāļøšāāļø WONNIELANDLOOP: SKOLELIGA 3 ā PRESTASIES WAT INSPIREER! HoĆ«rskool Wonderboom se landloopspan het weer hul staal gewys tydens die derde Skoleliga-byeenkoms. Met deursettingsvermoĆ«, passie en trots het…
Verteenwoordigende Leerderraad (VLR) 2025/26 – Die Wilgers
Verteenwoordigende Leerderraad (VLR) 2025/26. Die nuwe VLR is gister tydens ān spesiale seremonie in die saal amptelik aangekondig. Baie geluk aan elke Wilgie wat hiermee erkenning ontvang vir hul leierskap…
ATKV-Debat 2025 – Die wenners word met trots aangekondig
ATKV-Debat 2025. Die ATKV-Debatsfinaal het op 4 Augustus by die pragtige ATKV-Goudini Spa plaasgevind, waar die land se topdebatspanne mekaar die stryd aangesĆŖ het om die gesogte titel van beste…
AHMP Gholf Presteer – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria
AHMP Gholf Presteer. šļøāāļøAfrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria Gholfspan Skitter op Nasionale Verhoog! Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria (AHMP) het weer bewys hoekom hulle as een van die top sportskole in die…
Nasionale Redenaarskompetisie – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pta
Nasionale Redenaarskompetisie. Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria se redenaars skitter op nasionale vlak! Die Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria vier met trots die uitnemende prestasies van hul talentvolle redenaars wat hul stemme,…
Cross Country Marathon (XCM) – HoĆ«rskool Waterkloof prestasies
Cross Country Marathon (XCM). BERGFIETS | HoĆ«rskool Waterkloof laat spore by Youth Festival @ Karkloof. HoĆ«rskool Waterkloof, Pretoria, is uiters trots op twee van hul ster-bikemeisies, Gretha Veldsman en Roxy…
WĆŖreldbeker Krieket – HoĆ«rskool Die Wilgers, Abigail Ellis
WĆŖreldbeker krieket – HoĆ«rskool Die Wilgers het nog ‘n “Ellis” leerder wat golwe in die sportwĆŖreld maak. Die naam āEllisā begin al hoe meer sinoniem raak met uitmuntende sportprestasie. Hierdie…
O.21 Protea Netbal – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria
O.21 Protea Netbal. Oud-Affies Skitter op Nasionale Verhoog! Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria (Affies) vier met trots die uitsonderlike prestasies van twee van hul oud-leerders. Jamie Matfield en Bianca Lubbe is…
Afrika Atletiekkampioenskap – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool skitter
Afrika Atletiekkampioenskap – Twee uitmuntende atlete van die Afrikaanse HoĆ«r Seunskool, Emil Els (graad 10) en Werner Gouws (graad 12), het onlangs Suid-Afrika se naam hoog gehou. Hierdie twee Affie…
CAA Afrika Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Menlopark
CAA Afrika-Kampioenskappe. Megan Nieman (o.18) op pad na Afrika Atletiekkampioenskappe. Die talentvolle hekkiesatleet van HoĆ«rskool Menlopark in Pretoria, Megan Nieman, 18 jaar oud, is op pad na die CAA Afrika…
TYR Prestige Long Course – Laerskool Menlopark
TYR Prestige Long Course. šāāļø Noah Nice skitter in Durban se TYR Prestige Gala. Laerskool Menlopark se graad 7-swemsensasie, Noah Nice (o/13), het van 8 tot 13 Julie aan die…
COSAFU o.20 Atletiek Jeugkampioenskap – Affies
COSAFU o.20 Atletiek Jeugkampioenskap. Twee Affie-atlete blink uit op internasionale verhoog. Twee uitmuntende atlete van Afrikaanse HoĆ«r Seunskool in Pretoria, Francois Boshoff en Dewald Bezuidenhout, het die Suid-Afrikaanse vlag hoog…
Amex Gauteng Tennistoernooi – AHMP
Amex Gauteng Super 8 Tennistoernooi. JessĆ© de Villiers ‘n graad 9 leerder van Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool het ‘n uitsonderlike prestasie behaal! Sy het deelgeneem aan die gesogte Amex Gauteng Super…
Telkom Netball Champs – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria
Telkom Netball Champs. Affie-netbal skitter op nasionale vlak! Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria se eerstespan-kaptein, Kristi Koekemoer, en onder-kaptein, Arette Burger, is opgeneem in Netbal Suid-Afrika se o.19-oefengroep tydens die Telkom…
School Cricket Tonbridge Festival – Grey College vs Garsfontein
School Cricket Tonbridge Festival. Day 2 – Grey College vs Garsfontein High School. Garsfontein clinched a thrilling and well-deserved victory on Day 2 of the Tonbridge Festival. The team showcased…
UCI World Championship – Die HoĆ«rskool Menlopark
UCI World Championship. Menlo se fietsry-sterre trap hul pad oop na wĆŖreldroem! š“āāļøš HoĆ«rskool Menlopark het rede om fees te vier. Twee van hul talentvolle fietsryers, Stephan Aldum en Arielle…
Gauteng North Cricket – St Alban’s College
Gauteng North Cricket. šCricketing Star on the Rise: Tristan Naidoo Shines for Gauteng North Cricket. St Albanās College is beaming with pride as Form 3 cricket player, Tristan Naidoo, takes…
Skeidsregter vir Hokkie Toernooi – HoĆ«rskool Zwartkop
Skeidsregter vir Hokkie Toernooi – Minka Steyn van HoĆ«rskool Zwartkop fluit haar pad na sukses op nasionale vlak! Minka Steyn, ān dinamiese graad 10-leerling van HoĆ«rskool Zwartkop, het diĆ© week…
Affie-Akademie – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool
Affie-Akademie. ššæš¦ AFFIES SKITTER INTERNASIONAAL! šDrie Affies. Drie kontinente. Drie Olimpiese wetenskapskompetisies. Affies is vanjaar in die uitsonderlike posisie om nie net een nie, maar drie briljante jong wetenskaplikes na…
Afrikaspele Swem – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool
Afrikaspele Swem. š AFFIE-SWEMMER SKITTER BY AFRIKASPELE šāāļø Christiaan Esterhuysen, ān graad 12-leerder van Affies, het onlangs Suid-Afrika met trots verteenwoordig by die AUSC Streek 5 Jeugspele in Swakopmund, NamibiĆ«…
Dance for Growth – HoĆ«rskool Eldoraigne
Dance for Growth. HoĆ«rskool Eldoraigne in Centurion is in ekstase oor die uitmuntende prestasie van een van hul jong sterre, Zeāeva Geldenhuys. Zeāeva isān graad 8-leerder wat onlangs haar merk…
‘All Ages’ Netbal Toernooi – HoĆ«rskool Eldoraigne
‘All Ages’ Netbal Toernooi. Goud Ć©n Silwer vir Eldoās by āAll Agesā Netbaltoernooi! HoĆ«rskool Eldoraigne in Centurion is uiters trots op Mieke Ludick en me. Stephanie van Jaarsveld vir hul…
SA Top 35-netbalspan – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria
SA Top 35-netbalspan. Milan Engelbrecht blink uit op nasionale vlak! šæš¦ Milan Engelbrecht, ān talentvolle leerder van Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria, het haar plek tussen Suid-Afrika se voorste jong netbalspelers…
Tennis-triomf – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria
Tennis-triomf. Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria behaal Tennis-triomf. Baie geluk aan JessĆ© de Villiers, graad 9 leerder van AHMP wat vanoggend, Dinsdag 1 Julie, as wenner van die Tshwane Winter Tennistoernooi…
Pierneef Kunstefees – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria
Pierneef Kunstefees. Kultuurprestasie van formaat! Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria is ongelooflik trots op SandrĆ© van Heerden (Graad 9) wat uitmuntend presteer het by die Pierneef Kunstefees! SandrĆ© se talent en…
SAMO Wiskunde-Olimpiade – HoĆ«rskool Menlopark
SAMO Wiskunde-Olimpiade – Drie slimkoppe van HoĆ«rskool Menlopark het deurgedring na die derde ronde van die SAMO Wiskunde-Olimpiade. Hierdie kompetisie toets top wiskundiges landwyd. Hulle kry uitdagende vraestelle van hoĆ«…
Netbal Prestasies 2025 – HoĆ«rskool Die Wilgers
Netbal Prestasies 2025. ān Goue Hoofstuk vir Wilgie-Netbal in 2025. Die 2025-netbalseisoen het weer eens as ān hoogtepunt op HoĆ«rskool Die Wilgers se sportkalender geskitter. In die Diamond B-Liga het…
Rowing – St Alban’s College National Rowing Colours
Rowing to Glory: Celebrating National Stars Rowing. Saturday evening was a night to remember as St Albanās College, Pretoria basked in the glow of national pride. St Alban’s honoured a…
Skoleliga Fietswedren – Afrikaans HoĆ«r Seunskool
Skoleliga Fietswedren – Affies trap vorentoe in skoleliga-fietswedren Verlede Saterdag was ān dag van spoed , uithouvermoĆ« en trotse prestasies by Afrikaans HoĆ«r Seunskool, Pretoria. Vier en vyftig Affie-fietsryers het…
Affie-Rugby – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool
Affie-Rugby. Sewe-en-veertig Affies by Blou Bulle Spanne ingesluit. Nie minder nie as 47 Affies is by verskeie spanne van die Blou Bulle ingesluit vir die wintervakansie se toernooie. Een van…
Noord-Gauteng Hokkiespanne – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool
Noord-Gauteng Hokkiespanne. Vyftien seuns van Affies is vir verskeie Noord-Gauteng Hokkiespanne gekies. Twee personeellede, mnr. Jaco Smith (hoofafrigter, o. 16B`s) en Affies se hoof van hokkie, mnr. Colin Mendoza (hulpafrigter,…
International Maths Competition (VIMC) – Courtney House School
International Maths Competition (VIMC). Courtney Houseās Kylie Leung Adds Up to Excellence. At just 11 years old, Courtney House International School learner Kylie Leung is proving that brilliance has no…
Gauteng Kampioenskappe vir Akrobaat – HoĆ«rskool Eldograine
Gauteng Kampioenskappe vir Akrobaat – Amicke Bands Verteenwoordig HoĆ«rskool Eldograine op Nasionale Vlak! HoĆ«rskool Eldograine, Pretoria is vreeslik trots op een van hul eie sterre, Amicke Bands. Sy het met…
Blou Bul Skole-Rugbyspanne – HoĆ«rskool Menlopark
Blou Bul Skole-rugbyspanne. HoĆ«rskool Menlopark is super trots op elke speler wat in die Blou Bul skole-rugbyspanne ingesluit is. Sterkte aan die 22 Menlo-spelers en 4 Menlo-afrigters met hierdie wonderlike…



























































