Christo en Lizana Thomas (links) oorhandig die sweetpak aan Zané Jonker en mnr. Nicky Broodryk van Ligbron.
Die top 10 dogters- en seuns atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie maak graag van die geleentheid gebruik om Gawie du Toit Makelaars te bedank vir die borgskap van die atlete se sweetpakke.