)

Ligbron presteer tydens Radikale Redenaars Nasionale Finaal

V.ln.r: Lohan Coetzee, Ammarah Arbee en Simone Stapelberg

Verskeie leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het op Saterdag, 12 Oktober, aan die Radikale Redenaars se Nasionale finaal deelgeneem wat by Laerskool Constantia Park in Pretoria plaasgevind het. Die Liggies het die volgende uitslae behaal: Lian Fourie, Simone Stapelberg en Marezel Kriek het ‘n algehele 1ste plek verower in ‘n Eksperimenteel groep afdeling vir graad 12, terwyl Lohan Coetzee en Wihan Roets ‘n algehele 2de plek in ‘n eksperimenteel groep afdeling vir graad 12 verwerf het.  Ammarah Arbee het ‘n algehele 1ste plek in die graad 11 English Home Language afdeling verwerf en Lian Fourie het ‘n algehele 2de plek in die graad 12 Eksperimenteel Individueel Redenaars verwerf.  Baie geluk aan hierdie leerders met julle pragtige uitslae op Nasionale vlak.

Baie geluk!

Marezel Kriek, Lian Fourie en Wihan Roets

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal