Meer as 300 Liggies het op Woensdagaand, 16 Oktober, by die jaarlikse Hans Storm wedloop opgedaag. Dit is altyd vir die Liggies ’n groot voorreg om hierdie gemeenskapsprojek te ondersteun. Baie dankie aan elke Liggie wat die wedloop bygewoon het.
Become a SponsorGedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…










