Die groep graad 12-leerders tydens die uitstappie.
Op Woensdag, 9 Oktober, het al die graad 12-Lewenswetenskappe en Life Sciences leerders van Hoƫrskool Ermelo die Maropeng-uitstalsentrum en Sterkfonteingrotte besoek as deel van hul sillabus oor Evolusie.
The guides taking learners through the visitors’ centre and the caves were very knowledgeable and made this learning experience exceptional. Learners enjoyed it immensely to experience the caves first hand. Die uitstallings is uitstekend en interaktief en dek die hele reeks gebeure vanaf die ontstaan van die aarde tot nou.
Die ervaring van uitstallings, rondbeweeg diep binne die grotte en hope inligting was werklik ān verrykende ervaring vir HoĆ«rskool Ermelo se graad 12ās.