)

EHS-dogters presteer by Netbal Fast 5-Bokkieweek

Voor vlnr: Johnke Prinsloo, Zané du Plessis en Desireé Thirion
Agter vlnr: Mandi Swart, Hilde Jacobsz en Chantelle Swart

Afwesig tydens neem van foto: Jana Fraser

Hoërskool Ermelo is uiters trots op die dogters van EHS wat in Vereeniging tydens die Bokkieweek vir die onderskeie spanne gespeel het:

In die o/15-span het Hilde Jacobsz, Desireé Thirion, Johnke Prinsloo, Mandi Swart en Zané du Plessis gespeel. Jana Fraser en Chantelle Swart was deel van die o/17-span.

Die spanne het ongeveer 14 wedstryde in drie dae gespeel en die dogters het dit baie geniet.

Baie geluk aan die dogters wat hier deelgeneem het. EHS is uiters trots op elkeen van die dogters!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal