)

Errie presteer by entrepreneurskap-kompetisie

Francisca Swart (GJ se ma), mnr. Dan Plato (Burgemeester van Kaapstad), GJ Swart en mnr. Andries Dombrug (Voorsitter: Mentorvennoot)

Op Saterdag, 12 Oktober, het GJ Swart, graad 11-leerder van HoĆ«rskool Ermelo, die besondere voorreg gehad om sy besigheidkonsep te kon voorlĆŖ aan ā€˜n paneel beoordelaars wat onder andere die burgemeester van Kaapstad ingesluit het.

GJ het reeds in Julie ingeskryf vir Mentorvennoot se Entrepreneurskap-kompetisie. Na afloop van die evaluering van inskrywings, is GJ se konsep gekies as een van die top 12 in Suid-Afrika. Hy is daarna uitgenooi na die gala-geleentheid in Kaapstad waar hy weggestap het met die hoogste toekenning van die dag: die Mentorvennoot Entrepreneur van die Jaar vir 2019.

Die Erries is baie trots op GJ en wens hom alle voorspoed toe met sy besigheid!

GJ Swart

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal