)

Ligbron se E-Sport 3de in SA

Hiermee Ligbron se E-sport span wat algeheel 3de in SA geëindig het.  Hulle staan (v.l.n.r.): Johan-Peter Krause, Dian Badenhorst, Ethan Morgan, Juan Maree en Maurice Fourie (kaptein).

Ligbron Akademie vir Tegnologie se E-Sport Dota Span het die afgelope naweek vanaf Vrydag tot Sondag, 11 tot 13 Oktober, by die Maverick Gaming Centre in Sandton deelgeneem aan die finale VS Gaming High School E-sports League.  Ligbron se E-sport span eindig 3de in die land. Hierdie liga is die enigste in sy soort wat net vir hoërskool leerders is. Staats- en veral privaat skole regoor die land het deelgeneem met Grey Kollege wat die eerste plek ingemeen het en Parklands College wat 2de geëindig het.  Ligbron wil ook graag vir Re Accounting, Fantech en SpeedyRoof bedank vir die borgskap om hierdie finale moontlik te maak.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal