)

Erries hou suksesvolle tennisfees

Vlnr: Mnr. Faans van der Merwe, me. Chrisna van den Berg, me. Elsa Matthee, mnr. Marius Smit, me. Annemie Martins, me. Carina du Plessis en mnr. Douw Joubert gereed om mekaar die stryd aan te sĆŖ op die tennisbaan.

Op Dinsdagaand, 15 Oktober, het HoĆ«rskool Ermelo ā€˜n tennisfees aangebied waar die leerders en onderwysers mekaar die stryd aangesĆŖ het op die baan. Tydens en na die wedstryde het die deelnemers worsbroodjies geniet en almal gesellig verkeer.

Dankie aan elkeen wat deel was van hierdie geleentheid.

Vlnr: Deidre van der Meyden, FranƩ Swart, Kayla van der Meyden, Jenna Oosthuizen, Carla Ferreira, Caylin Loock, Diederick van der Walt en CJ van Huyssteen gereed en vurig om tennis te speel.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal