Heart Health

Interskole Redenaars Finaal – Hoërskool Nelspruit sê hul sê

Interskole Redenaars Finaal. Hoërskool Nelspruit presteer skitterend.

Hoërskool Nelspruit is ongelooflik trots op hul redenaars wat uitmuntende uitslae behaal het tydens die Interskole Redenaars finaal:

Ude van Veenhuyzen het die gehoor én beoordelaars beïndruk met twee eerste plekke in die onvoorbereide redenaarsafdeling — in Afrikaans én Engels onderskeidelik. ’n Merkwaardige prestasie!

Mia Basson het haar taalvaardigheid en voorbereiding ten toon gestel met ’n tweede plek in die voorbereide Afrikaans-afdeling. Wel gedaan!

Die graad 10-span het hul redenaarsvernuf saamgespan en ’n derde plek in die spanredenaarsafdeling ingepalm. ’n Fantastiese spanpoging!

Baie geluk aan al die deelnemers — julle het Hoërskool Nelspruit met trots verteenwoordig!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://nelliesh.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Eintlik kàn godsdiens ‘n mens baie ryk maak. 1Timoteus 6: 6-8 Thought of the Week – But godliness actually is a source of great gain…

Liga-swemgala – Hoërskool Swartland staan uit

Liga-swemgala. Swartland blink uit in Stellenbosch. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se swemspan het op 30 Oktober aan die eerste Liga-swemgala van die 2025/26-seisoen deelgeneem. Die gala is by Rhenish Girls High…

Leave a Reply

You Missed

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Liga-swemgala – Hoërskool Swartland staan uit

Liga-swemgala – Hoërskool Swartland staan uit

Jim Fouché Prestige atletiekbyeenkoms – Grey College Primêr

Jim Fouché Prestige atletiekbyeenkoms – Grey College Primêr

Eastern Province Cricket teams – Pearson High School outstanding

Eastern Province Cricket teams – Pearson High School outstanding

South African Math Olympiad – Grey College outstanding

South African Math Olympiad – Grey College outstanding

Finale o.18 WP-tennisproewe – Hoërskool DF Malan staan uit

Finale o.18 WP-tennisproewe – Hoërskool DF Malan staan uit