)

Hoëveld Tennisliga – Hoërskool Hoogenhout tennisspanne presteer

Hoëveld Tennisliga. 🎾 Hoërskool Hoogenhout blink uit in Hoëveld tennisliga!

Hoërskool Hoogenhout, Bethal, het vanjaar met ’n indrukwekkende nege tennisspanne aan die Hoëveld Tennisliga deelgeneem — ’n ware bewys van die skool se onvoorwaardelike ondersteuning van hul leerders.

Elke span het met toewyding en trots gespeel, en verskeie spanne het uitsonderlike resultate behaal. Veral die derde, vierde en vyfde seunsspanne het uitgestaan deur as ligawenners gekroon te word. ’n Prestasie om te vier!

Uitslae – Seunsspanne:

  • Eerste span: 4de plek
  • Tweede span: 3de plek
  • Derde span: 🏆 Ligawenners
  • Vierde span: 🏆 Ligawenners
  • Vyfde span: 🏆 Ligawenners

Uitslae – Dogtersspanne:

  • Eerste span: 2de plek
  • Tweede span: 3de plek
  • Derde span: 3de plek
  • Vierde span: 2de plek

👏 Baie geluk aan al die spelers en afrigters! Julle het Hoogenhout se naam hoog gehou en bewys dat harde werk en spanwerk vrugte afwerp. Hoogies is ongelooflik trots op elkeen van julle.

Hoogies, julle is tops!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hoogenhout.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal