)
Hoëveld Tennisliga – Hoërskool Hoogenhout tennisspanne presteer

Hoëveld Tennisliga. 🎾 Hoërskool Hoogenhout blink uit in Hoëveld tennisliga! Hoërskool Hoogenhout, Bethal, het vanjaar met ’n indrukwekkende nege tennisspanne aan die Hoëveld Tennisliga deelgeneem — ’n ware bewys van…

Hoëveld Tennisliga – Hoërskool Ermelo neem oor

Hoëveld Tennisliga. EHS het op 12 en 13 Augustus aan die Hoëveld Tennisliga deelgeneem in Secunda. Die volgende hoërskole het mekaar die stryd aangesê: Hoërskool Ermelo, Hoërskool Hoogenhout, Hoërskool Secunda,…

Hoëveld Tennisliga – Hoërskool Ermelo

Hoëveld Tennisliga – Hoërskool Ermelo se leerders het die oorhand geneem by die Hoëveld Tennisliga. Erries het op 12 en 13 Augustus deelgeneem aan die tennisliga in Secunda. Die volgende…