)
Skole-hokkie – Hoër Volkskool Graaff-Reinet wys veggees

Skole-hokkie. 🏑 Volkskool-hokkie wys veggees en trots. Hoër Volkskool Graaff-Reinet se hokkiespelers het Vrydag, 15 Mei, en Saterdag, 16 Mei, hul staal gewys in skole-hokkie wedstryde vol deursettingsvermoë, spanwerk en…

SA Saalperd Kampioenskappe 2026 – Hoër Volkskool Graaff-Reinet

SA Saalperd Kampioenskappe 2026. Volkskool blink uit op die nasionale verhoog. Hoër Volkskool Graaff-Reinet is besonder trots op hul ruiters wat hul staal gewys het tydens die SA Saalperd Kampioenskappe…

RCFA Open World Championships – Hoër Volkskool Graaff-Reinet

RCFA Open World Championships. Volkskool op wëreldverhoog met skopboks – Trots op Jean van Wyngaard! Die RCFA Open World Championships, is van 3–5 April by Emerald Casino in Vanderbijlpark aangebied.…

SA Nas Junior swemkampioenskap – Hoër Volkskool Graaff-Reinet

SA Nas Junior swemkampioenskap. Kate-Lynn Kruger se uitnemendheid in die water. By die SA-Nasionale Junior-swemkampioenskap (SANJ), wat van 21–25 Maart 2026 by die Newton Park-swembad in Gqeberha aangebied is, het…

Rory Sullivan Hockey Festival – Hoër Volkskool Graaff-Reinet

Rory Sullivan Hockey Festival. Hoër Volkskool Graaff-Reinet se eerste hokkiespan het die afgelope naweek met groot geesdrif deelgeneem aan die Rory Sullivan Senior Rugby & Hockey Festival, aangebied deur ons…

Skole-hokkie – Hoër Volkskool Graaff-Reinet skitter

Skole-hokkie. O.16A Hokkie-span se Glorieryke Oorwinning. Hoër Volkskool Graaff-Reinet se O.16A hokkie-span het Saterdag ’n vertoning gelewer wat elke Volksie se hart vinniger laat klop het. Van die eerste fluitjie…

NMB-skoleliga – Hoër Volkskool Graaff-Reinet presteer

NMB-skoleliga. Frederik de Klerk bring prestige na Hoër Volkskool Graaff-Reinet. Die afgelope naweek het Hoër Volkskool Graaff-Reinet die voorreg gehad om as gasheer op te tree vir die eerste NMB-skoleliga.…

Sarah Baartman District Chess – Hoër Volkskool Graaff-Reinet

Sarah Baartman District Chess. ’n Podiumplek vir Michyle Mostert ♟️ Michyle Mostert, leerder van Hoër Volkskool Graaff-Reinet, het tydens die o.20 Sarah Baartman District Chess Union ’n uitmuntende prestasie gelewer…

OP Tweekampkampioenskappe – Hoër Volkskool Graaff-Reinet

OP Tweekampkampioenskappe. 🏆 Hoër Volkskool Graaff-Reinet Presteer by Tweekamp. Op Sondag, 22 Februarie, het Sarah van Eeden aan die OP Tweekampkampioenskappe deelgeneem en ’n uitmuntende vertoning gelewer. Sy het haar…

ATKV-bestuur 2026 – Hoër Volkskool Graaff-Reinet

ATKV-bestuur 2026. ’𝒏 𝑺𝒑𝒂𝒏 𝒗𝒐𝒍 𝒑𝒂𝒔𝒔𝒊𝒆 𝒆𝒏 𝒗𝒊𝒔𝒊𝒆. Met trots en dankbaarheid stel ons die nuwe ATKV-bestuur vir 2026 bekend – ’n dinamiese groep leerders wat met entoesiasme, toewyding en…

NMBA Swemkampioenskappe – Hoër Volkskool Graaff-Reinet

NMBA Swemkampioenskappe. 🌊 Kate-Lynn Kruger blink uit by NMBA-kampioenskappe. Hoër Volkskool Graaff-Reinet is trots op die uitstaande prestasies van Kate-Lynn Kruger. Sy is ’n toegewyde swemmer van Destiny Swimming Academy.…