)
Griffons Rugby-prestasies – Goudveld HoĆ«rskool rugbyspelers kook

Rugby-prestasies. Rugbytrots by Goudveld HoĆ«rskool! By die Gouties glo almal dat harde werk, toewyding en span-gees altyd beloon word. Daarom is die skool ongelooflik trots op die elf rugbyspelers wat…

Provinsiale Skaakkampioenskappe – HoĆ«rskool Outeniqua blink uit

ā™ŸļøProvinsiale Skaakkampioenskappe – HoĆ«rskool Outeniqua blink uit by die Wes-Kaap Skaakkampioenskappe. HoĆ«rskool Outeniqua glo dat toewyding en strategie hand aan hand gaan – en hierdie leerders het dit met hul…

O.13 Rugby Bokkieweek 2026 – PrimĆŖre skool Naudeville trots

Rugby Bokkieweek 2026 – PrimĆŖre skool Naudeville is baie trots op vier van hul rugbyspelers. Hulle is gekies is vir die o.13 Rugby Bokkieweek 2026. Die spelers wat gekies is,…

Region 3 Taekwondo-Kampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Region 3 Taekwondo-Kampioenskappe. Op 1 Mei 2026 het Janco en AnnĆ© Scheepers, twee uitmuntende atlete van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, aan die Free State Region 3 Taekwondo-kampioenskappe in Kroonstad deelgeneem. Beide…

Wildeklawer Netbaltoernooi – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Wildeklawer Netbaltoernooi. Die Wildeklawer Netbaltoernooi in Kimberley het weer die beste skoolspanne van regoor Suid-Afrika bymekaar gebring. Hierdie toernooi is bekend vir sy uiters hoĆ« standaard en kompeterende wedstryde wat…

SA Biathle Kampioenskappe – Grey Kollege PrimĆŖr trots op Johan

SA Biathle-kampioenskappe. Grey Kollege PrimĆŖr – Jong Kampioen in Aksie! Grey Kollege PrimĆŖr is ongelooflik trots om aan te kondig dat Johan Bornman, ’n talentvolle Graad 4-leerder, gekies is vir…

SA-skole Swemkampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal blink uit

SA-skole Swemkampioenskap. HoĆ«rskool Sentraal blink uit by SA-skole Swemkampioenskap. Die Departement van Onderwys het onlangs die SA-skole Swemkampioenskap by die Universiteit van die Wes-Kaap aangebied. Sentraal se swemmers het met…

SA Skole-Atletiekbyeenkoms 2026 – HoĆ«rskool Outeniqua

SA Skole Atletiekbyeenkoms 2026. George se Megan Botha skitter op die nasionale verhoog! Baie geluk aan Megan Botha (Dogters o.15) wat met haar uitstaande prestasies die Outeniqua-naam landswyd laat skyn…

Sentraal-netbaltoernooi – HoĆ«rskool Garsfontein maak skoonskip

Sentraal-netbaltoernooi. HoĆ«rskool Garsfontein-netbalspanne skitter by Sentraal-toernooi. HoĆ«rskool Garsfontein se netbalspanne het die afgelope naweek in Bloemfontein ’n merkwaardige prestasie gelewer tydens die Sentraal-netbaltoernooi. Beide die o/16A-span en die Eerstespan het…

SANESA Q1 Perdry – HoĆ«rskool Outeniqua ruiters presteer

SANESA Q1 Perdry. HoĆ«rskool Outeniqua se Kwagga-ruiters het tydens die eerste kwalifiserende rondte van SANESA uitstekende resultate behaal. Hulle toewyding en talent het weer eens gewys dat Outeniqua se ruiters…

SA Atletiek Kampioenskappe – HoĆ«rskool Linden atlete skitter

SA Atletiek Kampioenskappe. Baie geluk aan Jeandry Opperman en Ameri Botha, wat die afgelope naweek met trots vir HoĆ«rskool Linden aan die SA Atletiek Kampioenskappe deelgeneem het. ✨ Jeandry Opperman…

SA Skole-atletiekbyeenkoms – Goudveld HoĆ«rskool skitter met goud

SA Skole-atletiekbyeenkoms. Goudveld HoĆ«rskool – Atletiek Uitblinker. Baie geluk aan Lynn-Mari Louw wat tydens die SA Skole-atletiekbyeenkoms ’n merkwaardige prestasie behaal het! Sy het twee goue medaljes in diskus en…

Sentraal VKB-Sporttoernooi – HoĆ«rskool Witteberg staan uit

Sentraal VKB-sporttoernooi. Witteberg se eerste netbalspan het die afgelope naweek tydens HoĆ«rskool Sentraal se VKB-sporttoernooi uitstekende spel gelewer en ’n pragtige tweede plek behaal. Die dogters het ses van hul…

SA Skole Atletiek – BVHS atlete staan uit met skitter-prestasies

SA Skole Atletiek. BVHS – SA Skole Atletiek Uitblinkers. Baie geluk aan elke Trekker-atleet wat aan SA Skole Atletiek deelgeneem het! Ten spyte van uitstel, uitdagings en beperkte oefening weens…

SA Saalperd Kampioenskappe 2026 – HoĆ«r Volkskool Graaff Reinet

SA Saalperd Kampioenskappe 2026. HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet vier Marli Fourie se nasionale Ć©n internasionale glorie! HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet is ongelooflik trots op Marli Fourie. Marli het haar merk op beide…

Western Mounted Games – HoĆ«rskool Zwartkop wys hul staal

Western Mounted Games. HoĆ«rskool Zwartkop se ruiters het van 26 tot 27 April aan die 3de en 4de kwalifiserende rondte van die Western Mounted Games deelgeneem. Hulle het met groot…

Criterium Racing – HoĆ«rskool Transvalia trots op Shanique

Criterium Racing. HoĆ«rskool Transvalia se Shanique het die afgelope naweek aan een van die Gauteng-span se seleksie Criterium Racing-byeenkomste deelgeneem – en met ’n uitmuntende prestasie die skool se naam…

Africa Aquatics – HoĆ«rskool Outeniqua se Isabeau skitter

Africa Aquatics. George se Internasionale Swemtrots. Baie geluk aan Isabeau Coetsee (14 jaar) wat gekies is om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Africa Aquatics Junior en Senior Swemkampioenskappe wat van…

SAHRA SA Kampioenskappe – HoĆ«rskool Hoopstad

SAHRA SA Kampioenskappe. HoĆ«rskool Hoopstad vier JandrĆ© Breedt se skietsukses šŸŽÆ Baie geluk aan JandrĆ© Breedt, wat met groot toewyding aan die SAHRA SA Kampioenskappe deelgeneem het. JandrĆ© het ’n…

2026 SA Skole Swemkampioenskap – HoĆ«rskool Outeniqua skitter

2026 SA Skole Swemkampioenskap. George se Kwaggas skitter op nasionale vlak! Baie geluk aan Tiaan Terblanche (Graad 10) en Isabeau Coetsee (Graad 8) wat vir die Wes-Kaap Swemspan gekies is…

Fairtree Sportfees – HoĆ«rskool Fichardtpark bring hul kant

Fairtree Sportfees. HoĆ«rskool Fichardtpark skitter by Fairtree Sportfees šŸ‰šŸšŸ‘ Baie geluk aan al die spanne wat die Fichie-gees met trots en vasberadenheid by die Fairtree Sportfees uitgedra het. Julle uitslae…

100 Caps vir JuanĆ© – HoĆ«rskool Witteberg spog met hokkiespeler

100 Caps vir JuanĆ©. HoĆ«rskool Witteberg vier 100ste CAPS vir JuanĆ©! Tydens die afgelope naweek se Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks teen Goudveld het JuanĆ© Loubser (Gr. 12) ’n merkwaardige mylpaal…

Fairtree Netbaltoernooi – HoĆ«rskool Randburg presteer mooi

Fairtree Netbaltoernooi. HoĆ«rskool Randburg-netbalspanne blink uit by Fairtree Netbaltoernooi. HoĆ«rskool Randburg se o.15- en 1ste netbalspanne het die afgelope naweek hul merk gemaak by die gesogte Fairtree-toernooi wat by HoĆ«rskool…

Wildeklawer Champions 2026 – Stellenberg Premier Hockey Girls

Wildeklawer Champions 2026. Stellenberg Premier Hockey Girls – Wildeklawer-Kampioene 2026! HoĆ«rskool Stellenberg se Premier Hockey Girls het geskiedenis gemaak met hul eerste deelname ooit aan die prestigeryke ABSA Wildeklawer Hokkietoernooi…

SA Skole-atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Trio se trots

SA Skole-atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Trio – Atletiek Uitblinkers. Vyf van HoĆ«rskool Trio se talentvolle atlete het die ongelooflike prestasie behaal om in die Vrystaatspan opgeneem te word wat van 29 April…

ABSA Wildeklawer Rugbytoernooi – Bothaville HoĆ«rskool

ABSA Wildeklawer rugbytoernooi. Bothaville HoĆ«rskool Rugbytrots! Bothaville HoĆ«rskool is ongelooflik trots om te deel dat ses van ons O/19-rugbyspelers gekies is om die Sentrale Barb-span te verteenwoordig by die ABSA…

Fairtree Netbal Sportfees – HoĆ«rskool Upington skitter

Fairtree Netbal Sportfees. Uppies Netbalspanne skitter by Fairtree Sportfees 🌟 HoĆ«rskool Upington se o/19- en o/15-netbalspanne het die afgelope langnaweek hul merk gemaak by die Fairtree Netbal Sportfees in Menlopark.…

SA Potspelkampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal skitter

SA Potspelkampioenskap. HoĆ«rskool Sentraal spog met goud by SA Potspelkampioenskap! šŸ† Twee talentvolle leerders van HoĆ«rskool Sentraal, Christiaan Els (Graad 11) en Ruben Els (Graad 9), het onlangs die Vrystaat…

Finale Valke rugby-proewe – Laerskool Westwood se Yster

Finale Valke rugby-proewe. šŸŒŸšŸ‰ Rugbytrots by Laerskool Westwood! Baie sterkte aan Juvan Fourie wat hierdie naweek die finale Valke rugby-proewe aanpak. Jy is ’n YSTER, en die hele Wessie-familie staan…

Top 80 SANSSU Proewe – HoĆ«rskool Fichardtpark topskuts

Top 80 SANSSU Proewe. HoĆ«rskool Fichardtpark vier SANSSU-sukses! HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, is ongelooflik trots op die uitmuntende prestasies van hul skuts tydens die Top 80 SANSSU Proewe 2026. Ranglys-prestasies Hoogtepunte…

SA Junior Swemkampioenskappe – Paarl Gimnasium skitter

SA Junior Swemkampioenskappe. šŸŠā€ā™‚ļø Paarl Gimnasium vier swemhelde! Twee leerders van HoĆ«rskool Paarl Gimnasium, Tiaan Wagener en Mia Stilwaney, het hul skool se naam met trots hoog gehou by die…

Gewaardeerde Afrigters – HoĆ«rskool Upington eer hul afrigters

Gewaardeerde Afrigters. By Uppies glo hulle dat afrigters nie net spanne bou nie – hulle bou mense. Die skool is ongelooflik trots op hul afrigters wat dag na dag hul…

Landloopliga – HoĆ«rskool Bellville top 20 atlete

Landloopliga. HoĆ«rskool Bellville blink uit by Landloopliga! Die eerste Landloopliga het op 22 April by DF Akademie plaasgevind, en Bellville se atlete het met puik uitslae hul skool se naam…

British Junior Internationals – HoĆ«rskool Sentraal

British Junior Internationals – HoĆ«rskool Sentraal is trots om aan te kondig dat Jana van der Merwe en Ricus Steyn gekies is om Suid-Afrika in die luggeweerskiet te verteenwoordig. Hulle…

Eerste Netbalspan bekend gestel – HoĆ«rskool Eldoraigne

Eerste netbalspan-inhuldiging 2026. HoĆ«rskool Eldoraigne Netbalspan 2026 bekendgestel šŸ Met groot trots het HoĆ«rskool Eldoraigne, Centurion, onlangs tydens ’n spog-inhuldigingsfunksie hul eerste netbalspan bekend gestel. Hierdie geleentheid het die begin…

ASA Senior Atletiekkampioenskap – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl

ASA Senior Atletiekkampioenskap. Paarl Gimnasium atletiek uitblinkers. Baie geluk aan die Gimmies wat Boland Atletiek verteenwoordig het by die ASA SA Senior Kampioenskap op Coetzenburg! Om as skoolleerders op ’n…

Gauteng Netbalproewe – HoĆ«rskool Eldoraigne deur na finale

Gauteng Netbalproewe. HoĆ«rskool Eldoraigne Netbalsterre skitter by Gauteng-proewe! šŸ Die Eldo-harte klop vol trots oor vier van hul uitblinkers wat hul merk gemaak het op die netbalbaan. Hierdie talentvolle dogters…

Mpumalanga-Hokkie – HoĆ«rskool Ermelo hokkiespelers styg uit

Mpumalanga-Hokkie. HoĆ«rskool Ermelo se Erries blink uit in Mpumalanga-hokkie! šŸ‘ Erries se harte klop van trots oor die uitmuntende prestasies van hul hokkiespelers wat verkies is tot die verskeie Mpumalanga-provinsiale…

SAARA Gauteng Skyfskiet Ope – HoĆ«rskool Garsfontein in die kol

SAARA Gauteng Skyfskiet Ope. HoĆ«rskool Garsfontein-skuts skitter by SAARA Gauteng Ope! Die Garsie-skyfskietspan het op 10 en 11 April 2026 hul merk gemaak by die SAARA Gauteng Ope wat by…

Sport- en kultuurprestasies – HoĆ«rskool Langenhoven

Sport- en kultuurprestasies. HoĆ«rskool Langenhoven vier sport- en kultuurprestasies. HoĆ«rskool Langenhoven, Riversdal, is baie trots op ’n groep leerders wat onlangs hul merk gemaak het op provinsiale, nasionale en streeksvlak.…

O.12 Noord-Vrystaat Hokkiespan – PrimĆŖre Skool Naudeville

o.12 Noord-Vrystaat Hokkiespan – PrimĆŖre Skool Naudeville is baie trots op Elle-Anne Roper en Amohelang Kolobi. Hulle is gekies vir die o.12 Noord-Vrystaat Hokkiespan. Hierdie prestasie is ’n bewys van…

SANESA 3de Kwalifiserende rondte – PrimĆŖre Skool Naudeville

SANESA se 3de kwalifiserende rondte. šŸŽ Naudeville Ruiters skitter in Bloemfontein! PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom se ruiters het op 11 en 12 April aan die SANESA 3de KwalifiserendeRondte by…

SANSSU British Junior International – Bothaville HoĆ«rskool

SANSSU British Junior International. Bothaville HoĆ«rskool vier Mia se skitterende prestasie! šŸŽÆ Die naweek het Mia van der Walt aan die Top 80 BJI (British Junior International) finale proewe in…

Skolerugby – Truida Kestell teen PrimĆŖre Skool Fichardtpark

Skolerugby. Truida Kestell Rugbytrots! šŸ‰ Die rugbyspanne van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het Saterdag, 18 April 2026, hul krag en vaardigheid ten toon gestel in ’n reeks skolerugby wedstryde teen…

SSA Vlak 3 Streekswemkampioenskap – HoĆ«rskool Outeniqua

SSA Vlak 3 Streekswemkampioenskap. Kwagga-swemmers blink uit. Sewe Kwagga-swemmers het van 9 tot 12 April 2026 aan die SSA Vlak 3 Streekswemkampioenskap in Oos-Londen deelgeneem. Met 245 swemmers uit 43…

Gauteng netbalproewe – HoĆ«rskool Zwartkop blink uit in netbal

Gauteng netbalproewe. HoĆ«rskool Zwartkop-netbalsterre skitter! HoĆ«rskool Zwartkop is trots op hul vyf netbaldogters wat deur is na die finale rondte van die Gauteng netbalproewe. Die proewe vind op 27 April…

SANSSU-span – HoĆ«rskool SPS Brandfort trots op Rickus Steyn

SANSSU-span. HoĆ«rskool SPS Brandfort vier sukses! Baie geluk aan Rickus Steyn, ’n uitmuntende skut van HoĆ«rskool SPS, wat weer sy plek in die SANSSU-span verwerf het. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Skole…

Gauteng Netbalproewe – HoĆ«rskool Driehoek bars van trots

Gauteng Netbalproewe. HoĆ«rskool Driehoek Netbalsterre skitter! šŸāœØ Ons harte bars van trots oor drie van ons uitblinkers wat hul merk gemaak het op die netbalbaan. Hierdie talentvolle dogters het deurgedring…

Netballiga – HoĆ«rskool Randburg teen Trinity House Randpark

Netballiga. HoĆ«rskool Randburg Netbalspanne skitter teen Trinity House Randpark. HoĆ«rskool Randburg het vandag ’n merkwaardige prestasie gelewer in die Netballiga teen Trinity House Randpark. Met vasberadenheid, spanwerk en uitstekende afrigting…

Skole-rugby – HoĆ«rskool Hoopstad 1ste rugbyspan presteer

Skole-rugby. Hoopies Rugbytoer na Parys. HoĆ«rskool Hoopstad se Eerste Rugbyspan het gedurende die vakansie ’n opwindende rugbytoer na Parys in die Vrystaat onderneem. Die span het uitstekende sportmanskap en deursettingsvermoĆ«…