)

SA Potspelkampioenskap – Hoërskool Sentraal skitter

SA Potspelkampioenskap. Hoërskool Sentraal spog met goud by SA Potspelkampioenskap! 🏆

Twee talentvolle leerders van Hoërskool Sentraal, Christiaan Els (Graad 11) en Ruben Els (Graad 9), het onlangs die Vrystaat met trots by die SA Potspelkampioenskap in Durban verteenwoordig.

  • Christiaan het deel gevorm van die Vrystaat o.18A-span, wat met uitsonderlike spel die goue medalje gewen het.
  • Ruben het sy slag gewys in die Vrystaat o.18A-span, waar hy sy skool en provinsie met groot toewyding verteenwoordig het.

Hierdie prestasies is ’n bewys van hul harde werk, talent en deursettingsvermoë. Hoërskool Sentraal is ongelooflik trots op die Els-broers wat nie net hul skool se naam hoog hou nie, maar ook die Vrystaat se sportgees met glans uitbeeld.

Baie geluk, Christiaan en Ruben – julle is ware kampioene! 🎉

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://sentraal.co.za

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal