Fairtree Sportfees. Hoërskool Fichardtpark skitter by Fairtree Sportfees 🏉🏐🏑
Baie geluk aan al die spanne wat die Fichie-gees met trots en vasberadenheid by die Fairtree Sportfees uitgedra het. Julle uitslae en deursettingsvermoë maak jul skool baie trots!
Rugby
- o.15:
- vs Hoër Volkskool Heidelberg – FHP wen 26–7
- vs Pietersburg Hoërskool – FHP wen 26–6
- Leeus (1ste span):
- vs Pietersburg Hoërskool – FHP verloor 47–12
- vs Hoër Volkskool Heidelberg – FHP wen 8–5
Netbal
- o.15:
- vs Pietersburg Hoërskool – FHP wen 28–11
- vs Hoërskool Monument – FHP wen 23–15
- vs Hoërskool Dinamika – FHP wen 22–15
- vs Hoër Volkskool Potchefstroom – FHP verloor 23–19
- vs Hoërskool Overvaal – FHP wen 24–18
- vs Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria – FHP verloor 15–11
- vs Hoërskool Menlopark – Gelykop 17–17
- vs Hoërskool Randburg – FHP verloor 17–16
- vs Hoërskool Eldoraigne – FHP wen 24–17
- Eerste span:
- vs Menlopark – FHP verloor 33–31
- vs Monument – FHP verloor 29–20
- vs Pietersburg – FHP verloor 26–17
- vs Tygerberg – FHP verloor 32–26
- vs Volkskool Potchefstroom – FHP verloor 29–22
- vs Overvaal – FHP wen 26–14
- vs Dinamika – FHP verloor 32–19
- Semi-finaal: vs Dr Malan – FHP wen 53–29
- Finaal: vs Overvaal – FHP wen 43–32
Hokkie
- Dogters:
- vs Dinamika – FHP verloor 5–1
- vs Fish Hoek – Gelykop 0–0
- vs Menlopark – FHP verloor 9–0
- vs Randburg – FHP wen 1–0
- vs Ben Vorster – FHP verloor 1–0
- Seuns:
- vs HTS Middelburg – FHP wen 4–3
- vs Ben Vorster – FHP wen 4–1
- vs Zwartkop – FHP verloor 1–0
- vs Ligbron – FHP wen 4–3
- vs Randburg – FHP verloor 2–0




Fichies is trots op elke speler en afrigter wat alles gegee het. Julle het die naam van ons skool met waardigheid en passie gedra!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf











