Synchronized Figure Skating 2026. Stellenbosch se Bloemhoffer skitter op nasionale vlak!
Met groot trots en opgewondenheid deel die Bloemhoffers dat Chrystal Conradie en haar span, Team Velocity, goud verower het by die Nasionale Kampioenskappe vir Synchronized Figure Skating 2026.
Hierdie merkwaardige oorwinning bevestig Bloemhof se reputasie as ’n skool wat uitblink in sport én kultuur.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








