SA Skole Swemkampioenskap. 🎉 Primêre Meisieskool Oranje skitter by SA Skole Swemkampioenskap.
Baie geluk aan die talentvolle dogters wat van 24 tot 27 April aan die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskap by die Universiteit van die Wes-Kaap deelgeneem het. Hulle het met moed, vasberadenheid en spangees die Oranje‑naam met trots gedra!
🌊 Individuele prestasies
- Lisa le Roux (o.12)
- 100m vryslag – 6de
- 100m borsslag – 7de
- 50m rugslag – 7de
- 200m IM – 7de
- 50m vlinderslag – 7de
- 100m rugslag – 3de
- 4×100 wisselslag aflos – 7de
- 4×50 vryslag aflos – 5de
- Lea Cilliers (o.12)
- 100m borsslag – 4de
- 50m borsslag – 3de
- Carinke Wessels (o.13)
- 100m borsslag – 2de
- 200m borsslag – 2de
- 50m borsslag – 6de
- 200m IM – 4de
- 100m rugslag – 4de
- 200m rugslag – 5de
🐥 Oranje‑trots
Met verskeie podiumplekke en sterk eindtye het die Eendjies gewys dat harde werk en toewyding vrugte afwerp. Julle het die skool en Bloemfontein met glans verteenwoordig.

Welgedaan, Eendjies – OMS is ongelooflik trots op julle!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










