Primêre Skool President Brand se Graad 7’s keer terug na die skool
Die Vlammies by PBS, Bloemfontein, het gister met klasse begin na die Covid-19 pandemie. Al die leerders was baie opgewonde en kon nie wag om te begin leer. Die Vlammies…
PRIMÊRE MEISIESKOOL ORANJE: GR 7’S TERUG IN KOSHUIS
Primêre Meisieskool Oranje se Graad 7’s se eerste aand terug in Le Rouxhuis en die gr.7’s hou partytjie! Dankie aan tannie Inez, Joni se ma, wat pizza’s gekoop het al…
HOËR MEISIESKOOL ORANJE MATRIEKS DEEL HULLE ERVARING OP 1STE DAG NA COVID-19 PANDEMIE
Drie gr. 12’s van die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein deel hulle ervaring van die eerste skooldag ná 81 dae se afwesigheid weens die Covid19-pandemie.
HOËR MEISIESKOOL ORANJE: KAPTEINSBEURT – LIENKE SNYMAN – KAPTEIN, LANDLOOP
1. Wat het jou op Oranje laat besluit? My ouers wou my in ‘n Afrikaanse en Christelike skool sit. Toe ek vir die eerste keer met Oranje Primêr kennis gemaak…
Uppies Hokkie by Grey Kollege Sportdag
Uppies o.18 seuns Hoërskool Upington hokkie het die afgelope naweek by Grey Kollege se sportdag meegeding teen talle skole op die hokkieveld. Die skole sluit in Grey Kollege, Hoër Meisieskool…














