)

Uppies Hokkie by Grey Kollege Sportdag

Uppies o.18 seuns

Hoërskool Upington hokkie het die afgelope naweek by Grey Kollege se sportdag meegeding teen talle skole op die hokkieveld. Die skole sluit in Grey Kollege, Hoër Meisieskool Oranje, Hoërskool Sentraal, St Michaels en Hoërskool Jim Fouche. Uppies se hokkiespanne het die wedstryde baie geniet en ook baie ondervinding opgedoen.

Daar is altesaam 12 wedstryde gespeel, en alhoewel almal nie in Uppies se guns was nie, het Uppies se 0/19 A seuns en dogters spanne steeds die vlag hoog laat wapper met oorwinnings.

Uppies se 1ste seuns-span klop Jim Fouche 0/16A met 6 doele teenoor 0 en Uppies se 1ste dogters-span klop Sentraal 2-0. Uppies se 0/19B dogters het ook met Sentraal afgereken met ‘n telling van 2-1.

Die wedstryde teen Grey College het ongelukkig nie plaasgevind Vrydag nie, as gevolg van die weer.

Uppies hokkie sien uit na die volgende kragmeting teen die skole.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal is ongelooflik trots op Anè Joubert. Sy het onlangs haar merk gemaak by die D.T.M.A Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap. Anè het nie net provinsiale kleure…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal