)
Hoërskool Goudveld Gr 12 Top 10

Baie geluk aan elkeen van julle met julle puik uitslae. Ons is baie trots op julle. Gouties bly die beste in alle gebiede. #nr1# Akademie: Goudveld-Hoërskool het altyd akademiese uitnemendheid…

Hoërskool Sentraal – Heropening van skool

Nuusbrief aan die ouers en personeel van Sentraal COVID-19 het ons lewens onherroeplik verander. Ons sal nooit maklik hierdie dae van inperking vergeet nie. Ek deel ’n paar gedagtes met…

Primêre Skool Fichardtpark leerders opgewonde terug by skool

Vlnr: Lenise van der Walt, Janco van der Walt en Quintus Hoffman Die opgewondenheid was baie groot vandag. Fichies kom terug skool toe!  Hierdie Graad R maatjies was sommer baie…

Cornel Saunders van Hoërskool Kroonstad vertel meer oor die skool

Cornel Saunders Bloues is my huis weg van my huis. Die plek wat my gevorm en gemaak het. Van sokkie tot die sportveld, van die klaskamer tot die werkswinkel en…

Leon Vosloo, Hoofseun van Hoërskool Hoopstad vertel van sy gunstelingskool

By Hoërskool Hoopstad is ons een groot familie met Christelike waardes. Ons streef daarna om alle leerders tuis te laat voel en tot sy volle potensiaal te ontwikkel. By ons…

Tibby Saayman vertel waarom Blouskool die perfekte skool is

Tibby Saayman ‘n Mens kry nooit iets soos te veel herineringe nie, en Hoërskool Kroonstad het vir my gehelp om van die bestes te vorm. Toe ek op laerskool was…

Hoër Meisieskool Oranje

Vlnr: Chrismie Smith (gr. 10), Chané Nel en Carmi van Niekerk (albei gr. 11) Drie slimkoppe van die Hoër Meisieskool Oranje (die tweede meeste in die sentrale streek) is onder…

Hoër Meisieskool Oranje leerders verkies vir Speeltoneel 2020

Wilana Wolfaardt (gr. 10) en Nika Reinach (gr. 11) se akteursvernuf is beloon en gaan verder geslyp word in Speeltoneel 2020, ’n aanlyn-dramakompetisie aangebied deur ABS Produksies. Dié twee Oranjeniete…

Primêre Skool Fichardtpark doen Quiz vir Wiskunde

‘n Eerste by Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein! Die graad 7-leerlinge doen ‘n quiz vir Wiskunde op hul selfone/tablette in die klaskamers! #Fichies Fichies se doelstelling: Om ’n dinamiese gebalanseerde…

Primêre Meisieskool Oranje reik uit

Die leerderraad het namens Oranje Primêr 10 kindermatrasse, 3 seephouers wat jy aan die muur kan monteer en 3 toiletrolhouers, wat 3 toiletrolle kan hou en ook aan die muur…

Redenaar Kamryn van Hoër Meisieskool Oranje maak indruk

Kamryn Lowe Kamryn Lowe, ’n gr. 8-leerder aan die Hoër Meisieskool Oranje, is nie op haar mond geval as dit kom om haar sê te sê voor ’n gehoor (of in…

Emile Kotzé vertel waarom Grey College sy gunsteling skool is

“Elke oggend wanneer ek die voorreg het om my Grey skoolbaadjie en -das aan te trek, voel ek soos Superman. Niemand kan in my pad staan om sukses te bereik…

Hoërskool Vrede se top-matrieks 2019

Na afloop van die hermerk van die Matriek Eind-eksamenvraestelle, kan Hoërskool Vrede met trots die uitslae  bekend maak. 16 A-Simbole Duané Piater – 4, Mari Dreyer – 3, ML Hatley –…

Welkom Gimnasium: Wees slim, Kies Gim!

Welkom Gimnasium kweek uitstaande en gebalanseerde jong volwassenes. Welkom Gimnasium High School. Producing outstanding, well balanced young adults. Welkom-Gimnasium is in 1953 gestig en is die oudste akademiese hoërskool in…

Opedag aanlyn ’n eerste vir Hoër Meisieskool Oranje

’n Paar matrieks van die Hoër Meisieskool Oranje word vroeër vandeesweek afgeneem vir een van die skool se opedag-video’s. Covid-19 het skole vanjaar gedwing om aan te pas en met…

Hoër Meisieskool Oranje se ML vier vandag 104 jaar!

Op die foto, wat twee jaar gelede by Spies se aftreeoord in die Strand geneem is, is drie van Oranje se laaste vyf skoolhoofde. Van links is juff. Anne-Marie Klink…

Hoër Meisieskool Oranje aanlyn Opedag

Covid-19 het skole vanjaar gedwing om aan te pas en met nuwe idees vorendag te kom, soos om ’n opedag op ’n ander wyse aan te bied. Die Hoër Meisieskool…

Hoërskool Sentraal leerderskitter by Oppie Tong Af Redenaarskompetisie

Danielle Ceronio van Hoërskool Sentraal (Graad 11) het deurgedring na die nasionale finaal van die Oppie Tong Af redenaarskompetisie. Sy het aan die Onvoorbereide afdeling deelgeneem waartydens leerders ‘n uur…

Stanwell in Bloemfontein ondersteun Schools That Rock en SANBS se Bloedskenk-aksie

Leoni van der Walt, mede-eienaar van Stanwell in Bloemfontein, het vandag besluit om die Schools That Rock en SANBS Bloedskenk-aksie te ondersteun. Sy het ook gesê dat sy besef hoe…

Primêre Skool Willem Postma ondersteun Schools That Rock en SANBS se Bloedskenk-aksie

Primêre Skool Willem Postma van Bloemfontein het vanoggend deelgeneem aan Schools That Rock en SANBS se aksie om bloed te skenk. Daar is veral ‘n groot tekort aan bloed in…

St Andrew’ School: Junior School preparations

It may have been a cold and cloudy morning, but the Junior School staff from St Andrew’s School in Bloemfontein, was warm with excitement to get the school ready for…

Hoër Meisieskool Oranje: Kapteinsbeurt Jana Meyer

11 VRAE AAN JANA: 1. Wat het jou op Oranje laat besluit? Die eerste keer toe ek by die skool instap vir my afspraak met juf. Matthee het ek net…

Grey College Learning and Support Centre

Grey College Learning and Support Centre in Bloemfontein, is there for you if you need any assistance. #ViveLaGrey #learningandsupport

Primêre Skool Willem Postma ontvang rapporte

Opgewonde Possies het vanoggend hul rapporte ontvang! Gelukkig help die maskers om ons warm te hou! Primêre Skool Willem Postma is ‘n gemengde primêre skool met bykans 1000 leerders –…

To the Youth of South Africa

All of us have been through trials that left us feeling like we’ve been stripped bare. At times our prayers are nothing more than weak whispers of, “I love you.”…

Primêre Meisieskool Oranje: Radikale Redenaars Eerste uitdunronde

Vlnr: Ella van Viegen, Ashley Williams en Ellé Cloete Vanjaar was die Radikale Redenaars Eerste uitdunonde iets wat anders as vorige jare. Leerders het hulle toesprake opgeneem en die video is…

Primêre Skool Willem Postma Gr 7’s bederf

SKOOLKARAKTER Ons streef daarna om ons leerders aan soveel as moontlik ontwikkelingsgeleenthede bloot te stel en so gebalanseerde, gelukkige kinders te kweek. Wat dissipline en menswees betref, val die primêre…

Hoërskool Solomon Senekal verwelkom nuwe Skoolhoof

Hoërskool Salomon Senekal, Viljoenskroon, is baie bevoorreg en verheug om hul nuwe skoolhoof, mnr. BENTON NORTMAN, by die skool en in die gemeenskap te verwelkom. Mnr. Nortman was die afgelope…

HOËRSKOOL SENTRAAL VERDIEN ‘N KORT VAKANSIE

Na 13 weke van vol akademie tydens die grendeltydperk vlak 5, 4 en 3, het Hoërskool Sentraal dit goed gedink om hul Gr. 8 – 11 leerders ‘n amptelike vakansie…

HOËRSKOOL WITTEBERG: MATRIEKS VAN 2019 MAAK STEEDS GERAAS!

Hoërskool Witteberg se matriekklas van 2019 palm nóg puik prestasies in na afloop van die hermerk van vraestelle! Ons spog nou met `n totaal van 219 onderskeidings vir die 2019…

HOËRSKOOL REITZ: ‘N BOODSKAP VAN DIE LAERSKOOL VRL

Hoërskool Reitz se Laerskool VRL het die volgende boodskap vir al die ander kinders wat nog by die huis is. Ons almal mis julle! Hoërskool Reitz – Die Hart Van…

HOËR MEISIESKOOL ORANJE: ONNIES REGULEER DIE VERKEER

Links regs, links regs, stop. Nee meneer, jy mag níé saam met jou kind uitklim nie. Dankie mevrou vir die goeie samewerking. ’n Paar van Oranje se onnies het vanoggend…

GRAAD 8 TOT -11 LEERDERS VAN HOËR MEISIESKOOL ORANJE KRY VAKANSIE

Dis weer vakansietyd by Oranje! Daar is besluit op ’n aanlynvakansie vir die gr. 8 tot gr. 11-leerders van Hoër Meisieskool Oranje vanaf 12 tot 21 Junie. Die werk is…

PRIMÊRE SKOOL NAUDÉVILLE NOOI VOORNEMENDE GR 1’S VIR 2021

Juf. Nahlita van Rooyen, mnr. Juan Potgieter en juf. Lezandi Naude Juf. Nahlita van Rooyen, Lezandi Naudé, Lizande Blom en mnr. Juan Potgieter van Primêre Skool Naudéville van Welkom het…

ST DOMINIC’S COLLEGE WELKOM EAGER TO WELCOME THEIR PRIMARY SCHOOL PUPILS BACK AT SCHOOL

Even though they have to maintain our social distance, the teachers from St Dominic’s College in Welkom are so glad to welcome back all our Grade 7s to school. “We…

CREDO GASTEHUIS ONDERSTEUN SCHOOLS THAT ROCK EN SANBS SE BLOEDSKENK-AKSIE

Harem Pelser en Nico Steenkamp Credo Gastehuis in Bloemfontein het vanoggend hul gastehuis aan SANBS beskikbaar gestel vir mense van die omgewing wat wil bloed skenk. Harem Pelser, eienaar van…

HOËRSKOOL WITTEBERG – WAAR ELKE KIND SY REGMATIGE PLEK IN DIE SAMELEWING KAN INNEEM

Elke sonstraal van die nuwe dag streel sagkuns oor sy kinders. As ons die soet oggend lug proe weet ons verseker dat die dag sy eie stories vertel. Hier by…

KOM BLOUSKOOL TOE, JY WEET JY WIL!

Die Hoërskool Kroonstad (Bloues) bied aan u kind by uitstek ‘n akademiese tuiste. Ons akademiese uitnemendheid is ver buite ons geografiese grense bekend. Ons strewe egter na balans in ons…

FICHARDTPARK PRIMÊRE SKOOL SE GR R BERE IS REG VIR SKOOL

Ons stel ons ten doel om: aan alle leerders van die skool onderrig van hoë kwaliteit te bied gegrond op waardes, Afrikaanse moedertaalonderrig en kulturele erfenis. ‘n dinamiese onderwysstrategie te…

HOËR MEISIESKOOL ORANJE: 11 VRAE AAN JADEN HENNEY

1. Wat het jou op Oranje laat besluit? My suster het destyds op Oranje besluit en ek het kort op haar hakke gevolg. Dus is ek al sedert kleuterskool ’n…

PRIMÊRE SKOOL JORDANIA NEEM AFSKEID VAN STIGTERSLID

“Ons het die afgelope week met leedwese verneem van die afsterwe van Oom Dietz Meiring, in die rype ouderdom van 93 jaar. Oom Dietz was een van die stigterslede van…

SCHOOL TERMS FOR THE REST OF THE YEAR

The following amended school calendar for the balance of 2020 was formally received on 9 June 2020 from the Department of Basic Education (DBE). [Please note that the Minister has…

Leerders van Hoërskool Sand du Plessis skenk bloed

Wiaan Cloete word hier bygestaan deur Lichelle van SANBS Wiaan Cloete van Hoërskool Sand du Plessis in Bloemfontein het vandag twee vriendinne genooi om saam met hom bloed te skenk…