)

Primêre Skool Fichardtpark doen Quiz vir Wiskunde

‘n Eerste by Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein! Die graad 7-leerlinge doen ‘n quiz vir Wiskunde op hul selfone/tablette in die klaskamers!

#Fichies

Fichies se doelstelling:
Om ’n dinamiese gebalanseerde Afrikaanse skool te wees, met ’n waardegedrewe grondslag wat voortreflike onderrig bied om elke kind in totaliteit te ontwikkel.

Die skool het sy naam te danke aan die woonbuurt, Fichardtpark, waar dit ook geleë is. Die naam Fichardt is weer afkomstig van die bekende Fichardtfamilie. Die woonbuurt is gebou op die plaas, Brandkop wat aan die Fichardtfamilie behoort het. Waar die skool tans geleë is, was ‘n oop stuk veld waar wild en vee gewei het. ‘n Klompie jare gelede was Fichardtpark ‘n plaas wat ‘n ent buite Bloemfontein geleë was.

Die skool is op 18 Januarie 1977 geopen met 171 leerders van graad 1 tot graad 3. Mevrou Retha Wolvaardt was aangewys as die eerste waarnemende skoolhoof, saammet ses ander personeellede. Die skoolgebou was nog in aabou toe hulle die eerste dag geopen het.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal