Welkom Gimnasium kweek uitstaande en gebalanseerde jong volwassenes.
Welkom Gimnasium High School. Producing outstanding, well balanced young adults.
Welkom-Gimnasium is in 1953 gestig en is die oudste akademiese hoërskool in Welkom. Al die ander hoërskole in Welkom is uitvloeisels van Welkom-Gimnasium.
Welkom-Gimnasium se missie is om uitstaande en gebalanseerde jong volwassenes te lewer wat met ‘n positiewe ingesteldheid, binne ’n veranderende leefwêreld, hulself kan handhaaf. As toonaangewende instelling bereik ons dit deur erkende opvoedkunidge beginsels en moderne innoverende metodes toe te pas.
Ons visualiseer ‘n toonaangewende, opvoedkundige instelling wat waardes uitleef en vaderlandsliefde kweek.
Welkom-Gimnasium High School is the oldest academic high school in Welkom, established in 1953. All the other high schools in Welkom stem from Gimnasium.
The mission of Welkom-Gimnasium is to produce outstanding, well balanced young adults who can maintain themselves with a positive attitude in a changing environment. As a leading institution we achieve this by applying recognized educational principles and modern innovative methods.
We visualize a leading educational institution where values and patriotism are fostered.