)

Leon Vosloo, Hoofseun van Hoërskool Hoopstad vertel van sy gunstelingskool

By Hoërskool Hoopstad is ons een groot familie met Christelike waardes. Ons streef daarna om alle leerders tuis te laat voel en tot sy volle potensiaal te ontwikkel. By ons is jy nie net ń nommer nie, maar elke individu word erken en ondersteun.

Ons bied ‘n verskeidenheid sportsoorte aan soos: rugby, netbal, tennis, krieket, atletiek, skaak, skyfskiet en nog meer. Ons akademie is van ‘n hoë standaard en ons het puik onderwysers wat alles insit vir die beste resultate vir elke leerder.

Ons het ook ‘n lekker sosiale lewe by Hoërskool Hoopstad. Ons het gereelde sokkies, entrepreneursdae, toere en ander opwindende aktiwiteite.

By Hoopies voel jy nooit alleen nie en jy kan die beste vriende maak waarvoor jy vra.

Ek gaan verseker alles van my skoolloopbaan by Hoërskool Hoopstad mis. As jy by ons as ‘n Hoopie aansluit sal jy nie vir een oomblik spyt wees daaroor nie.

Hoërskool Hoopstad, jou Huis, jou Hart en jou Hoop.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal