)

Primêre Meisieskool Oranje: Radikale Redenaars Eerste uitdunronde

Vlnr: Ella van Viegen, Ashley Williams en Ellé Cloete

Vanjaar was die Radikale Redenaars Eerste uitdunonde iets wat anders as vorige jare. Leerders het hulle toesprake opgeneem en die video is ingestuur vir beoordeling, na ’n paar dae het die leerders ’n sertifikaat digitaal ontvang asook terugvoer.

Soos altyd het C & N Primêre Meisieskool Oranje weer klomp Eende gehad wat deelgeneem het en hulle het sommer uitstekend gevaar.
Graad 2
Ella van Viegen
– Afrikaans Moedertaal A

Graad 3
Ashely Williams
– Afrikaans Moedertaal A
Lika Claassens
– Afrikaans Moedertaal A
– English Additional Language A
– Lees: Prosa A
– Reading: Prose A

Graad 4
Ellé Cloete
– Afrikaans Moedertaal A+
– English Additional Language A+
– Lees Prosa A+

Graad 5
Elsje Fourie
– Afrikaans Moedertaal A
Mia van Staden
– Afrikaans Moedertaal A+

Graad 6
Elri Cloete
– Afrikaans Moedertaal A+
– English Additional Language A+
– Lees: Prosa A+
Ilné Coetzee
– Afrikaans Moedertaal A

Graad 7
Cara Conradie
– Afrikaans Moedertaal A
– Lees: Prosa A+
– Lees: Poësie A+
Daniëlle Jacobs
– Afrikaans Moedertaal A

Die volgende Eende dring dan deur na die streeksfinaal wat ook op dieselfde wyse as die eerste ronde sal plaasvind.
Lika Claassens – Afrikaans Moedertaal
Ellé Cloete – Afrikaans Moedertaal
Mia van Staden – Afrikaans Moedertaal
Elri Cloete – Afrikaans Moedertaal & Lees: Prosa
Cara Conradie – Lees: Prosa

Die Nasionale Finaal sal op 3 Oktober plaasvind en die volgende Eende dring direk deur na die finaal. Ons is baie trots op al die Eende se puik prestasies.
Ellé Cloete
– English Additional Language
– Lees Prosa
Elri Cloete
– English Additional Language
Cara Conradie
– Lees: Poësie

Vlnr: Elsje Fourie, Lika Claassens en Mia van Staden
Vlnr: Cara Conradie en Ilné Coetzee
Vlnr: Daniëlle Jacobs en Elri Cloete
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal