)

HOËRSKOOL SENTRAAL VERDIEN ‘N KORT VAKANSIE

Na 13 weke van vol akademie tydens die grendeltydperk vlak 5, 4 en 3, het Hoërskool Sentraal dit goed gedink om hul Gr. 8 – 11 leerders ‘n amptelike vakansie te gee vanaf 12 tot 21 Junie.

Die skool sal voortgaan met onderrig op hul e–leerstelsel, die Traliewolk op 22 Junie.

Geniet die breek, julle verdien dit!

MISSIE EN VISIE

Sentraal se missie is om:

  • Gehalte-onderwys aan alle leerders te voorsien en op hierdie wyse ‘n hegte fondament vir die ontwikkeling van leerders se talente en bekwaamhede te lê;
  • Optimale ontwikkelingsgeleenthede en werksomstandighede aan al sy werknemers te bied;
  • Die Christelike geloof te bely en Christelike opvoeding te bevorder;
  • Kwaliteitonderwys aan sy leerders te bied.

Die Hoërskool Sentraal se visie is om ‘n hoëprofiel opvoedkundige instelling te wees met ‘n sterk Christelike karakter wat gebalanseerde jongmense oplei om waardige en diensbare landsburgers te wees.

AKADEMIE

Sentraal bied ‘n wye verskeidenheid akademiese vakke en buitemuurse aktiwiteite wat sal bydra tot die groei van u kind op ‘n groot verskeidenheid areas. Die Hoërskool Sentraal beskik oor ‘n unieke oop vakkeuse wat beteken dat die leerders enige DRIE vakke vanaf graad 10 kan kies. Dit stel die leerders in staat om hulle beter voor te berei vir moontlike beroepsrigtings omdat hulle die vakke kan neem waarvoor hulle aangelê is en wat betrekking het op hulle pesifieke belangstellingsveld.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal