)

HOËRSKOOL REITZ: ‘N BOODSKAP VAN DIE LAERSKOOL VRL

Hoërskool Reitz se Laerskool VRL het die volgende boodskap vir al die ander kinders wat nog by die huis is. Ons almal mis julle!

Hoërskool Reitz – Die Hart Van Die Riemland.

Hoërskool Reitz se Erekode: 

Ons gee in ons skool die ereplek aan God en Sy Woord en streef Christelike lewensbeginsels na.

Ons beywer ons vir patriotisme teenoor ons land en taal.

Ons gedra ons onder alle omstandighede as waardige Suid-Afrikaner seuns en dogters.

Ons streef daarna om eerlik, getrou, opreg, hulpvaardig en vriendelik te wees.

Ons woord is ons eer.

Ons dien ons skool getrou en handhaaf sy goeie naam met woord en daad.

Ons respekteer ons skooldrag.

Ons wil die beste gebruik maak van geleenthede en ook woeker met ons talente.

Ons strewe na netheid met betrekking tot onsself en ons omgewing.

Ons beywer ons om ‘n rol te speel in die gemeenskap met mede-verantwoordelikheid en samewerking.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal